Sandlopie kalahari (test ride vir Botswana)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Van daai fotos het ek gedog , " O donnel daar kom 'n agterwiel washout " Lekker gespeel , hoop daars nog pics . Ja nee kyk GrOOT maat is nie nonsens nie , hy laat daai KTM soos 'n TTR 125 ( die small wheel een ) lyk
 
Staan op die straights en sit in die draaie? maak net seker die oranje bly bo en die tires onder.
Lekker wereld vir ry daai. Dankie virrie photies.
 
Wow, lyk lekker en daai Kalahari wereld is darem maar mooi! Lekker sand ook daai!
 
Ek het die kalehari nog nooit so groen gesien nie.
daai plek is mal!!!!!!!!!
 
Lyk of julle regkom met sand ding. Dankie vir die lekker RR.
 
Top