Vis Arend
Bachelor Dog
- Joined
- Nov 14, 2010
- Messages
- 11,885
- Reaction score
- 2,142
- Location
- King William's Town
- Bike
- Honda CRF-250 Rally
‘n Kort trippie met baie foto’s , jammer, maar Ma Arend was weer baie besig met die kamara.
Dit was langnaweek en ek het besigheid gehad om te doen naby Kokstad waar ons dogter bly, toe besluit ons om dit sommer so plesier trippie te maak, ek meen, ons het amper ‘n jaar laas gery.
Toe “stoetie” ek maar die vlerke (fiets) na Kokstad.
Ons kuiken het ‘n Honda XR250, wat my vrou sin was, so 8 maande terug oorgeneem en intussen, volgens haar, redelik baie gery en voldoende ATTGAT gehad. Ons het die Donderdag by haar aangekom in Kokstad. Die Vrydag wou ek eers kyk of my dogter darem die fiets kan hanteer. Ons het so paar padjies gery en ek was redelik tevrede. Saterdag sou ons dan Sani aanpak.
So paar kiekies van die oefen lopie.
Berge en paaie in en om Kokstad.
So paar esse in haar voorplaas.
En natuurlik wat pa doen wil die kuiken beter doen.....
Eerste probeerslag
Amper daar
More is dit Sani toe.