scooter koop

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

tgg

Race Dog
Joined
May 23, 2011
Messages
3,999
Reaction score
14
Location
Vredendal
Bike
Piaggio (all models)
lyk ek het eventually ontslae geraak van die klr, die ou kry n bargain.

toe begin wonder ek om n scooter te koop vir shop toe en terug.

ek sien toe suzuki het n 110 cc en honda n 125cc, wat is daar nog op die mark en wie het dogters wat hierdie goed ry en n aanbeveling kan maak.

daar moet n bottel en 9mm onder die seat kan pas

 
Top