Sederberg omswerwinge

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
weskus said:
Lekker geskryf Jan..en ek is so lus vir bike-ry..

Dankie Dewald - ja start op daai bike asb. Los die wyn.  Onlangs op 'n troue ene "Robert" ontmoet, blykbaar 'n oud-kollega van jou, dalk onthou jy hom nog.
 
growweblaar said:
Ek het nog nie oorgebly in Oasis se tente nie. Hoe is die ablusieblok? My nuwe girlfriend en ablusieblokke is nie altyd maats nie... :sip:

Dit hang ook af hoe besig hulle is - vakansie dae nogal en dit hang van die ou voor jou af - maar dit is higienies en skoon.
 
Jan,gaan ry nog 'n draai dat jy weer van voor kan begin skryf man!
Ek het die ride report nou vreeslik geniet.Sal nog eendag saam met jou 'n trippie wil ry en saam om 'n vuurtjie kuier!
Dankie,dit was baie nice :thumleft:
 
Frannarossi said:

Baie dankie Francois, waardeer. Soos jy sê, ons moet 'n trip en en kuier na vore doen!  :thumleft:
 
Karoo Rider, of eerder met die regte afrikaans --- Rider van die Karoo....hierdie verslag het ek seker nou al 3 maal deur gelees, nee da is niks fout met my bril of my afrikaans nie, dit was net een groot fees gewees om saam met jou te travel. Ek sit die laaste 8 maande in Lusaka en die verslag was vandag kos vir my siel. BAIE DANKIE vir hoe mooi jy verf met ons taal, dit was somme nou n voorslag storie :sip:
 
Doggies said:

Baie dankie Doggies, ek waardeer. Ek neem aan jy is vir werk is Lusaka? Baie sterkte en hopelik kan jy spoedig weer bike ry op eie bodem! 
 
Top