Sederberge - 6 & 7 April

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,356
Reaction score
920
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Saterdag dou-voor-dag op die fietse

0001-2.jpg


0002-1.jpg


0003-1.jpg


Sommer koud en mistig

0004-1.jpg


Worcester, ontbyt

0005.jpg


Ceres

0006.jpg


Op die Berg

0007.jpg


Voorwaarts

0008.jpg


Geen honde?, ek was die enigste "hond" tussen die groep

0009.jpg


0010.jpg


0032.jpg


0011.jpg


0012.jpg


0013.jpg


Die oubaas het verjaar

0014.jpg


Vinnige koue, 'n broodjie en weer op pad

0015.jpg


0016.jpg


Avis karre kan oral ry, die Franse girl het die voorwiele lekker opgedonner en daar staan sy, wou haar net pillion, toe kom daar 'n 4x4 verby wat haar verder kon neem, die Avis bly toe net daar staan

0033.jpg


0034.jpg


0035.jpg


0018.jpg


0019.jpg


0020.jpg


0021.jpg


0022.jpg


Oorslaap by Mertenshof, Biedou

0023.jpg


0024.jpg


Volgende oggend

0025.jpg


0026.jpg


0027.jpg


Lekker soet en suur vark, "road food" heerlik gesmaak

0028.jpg


Citrusdal

0029.jpg


Nog 'n "hond"  :biggrin:

Flatout.jpg


Amper tuis

0030.jpg


Lekker moeg maar uitgerus, tuis

0031.jpg


Kom ek weer die naweek iets agter, 'n naweek trip vir my begin as ek by die huis wegtrek, en eindig as ek weer by die huis stop, maak nie saak hoe lank die tyd tussen-in is nie, maar ander manne se trip eindig Saterdag middag wanneer hulle stop, Sondag is 'n jaagtog huis-toe, en alles word gemis, maar my opinie  :-\
 
:thumleft: Kyk n KLR is my swak punt maar n swart een nog meer , pragtige fotos en mooi RR  :sip:
 
Dit lyk baie lekker en om so saam met goeie vriende te ry is nog beter. Nadat ek nou al geruime tyd vir jou op die forum ken, was dit 'n verrassing om jou in lewende lywe te sien. Mooi fotos soos altyd.  :thumleft:
 
Nice Photos Dual :thumleft: :thumleft: Rerig Baie Mooi wereld daai.

Thanks dat jy jou trip met ons gedeel het ;) :thumleft:
 
Dual....it was you i waved to.....you were coming into Cederberg?
 
Nice fotos soos altyd  :thumleft: ek wens net jy wil nie sulke lang stories skryf nie, ek is skoon moeg gelees  :peepwall:
 
My KLR dae is verby ,maar o donner daai bike is sexy... :drif:...thanks vir die RR. :thumleft:
 
Jisliaak maar daai kiekies is mooi en die fiets soooo skoon was dit nuut? Ja ons bly in a mooi wereld, dankie dat jy dit deel. :3some:
 
Mooi Fotos, jammer die KLR blok die view
 
Sjoe mooi fotos en vertel n lekker storie.
laat mens lus kry vir daai paaie !
Dankie
 
Het lekker gelyk! Biker Chick was bly sy't jou raakgeloop op Worcester! Mooi foto's. nice roete.
 

Latest posts

Top