Solo in die Swartland

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
P

pmdb

Guest
Ek wou bietjie weg kom. Besluit om deur die swartland te ry, maar dit was toe so lekker dat ek uiteindelik eindig by Weskus Nasionale Park.
Daar is darem niks soos die ruik van stof, skaapkraal en beesmis om die gemoed te sus nie.
Hier is so paar fotos, bietjie deurmekaar maar dit eindig by die see.


My vervoer

IMG_0003.jpg



IMG_0002.jpg



IMG_0011.jpg



IMG_0012.jpg



IMG_0009.jpg



IMG_0007.jpg



IMG_0011a.jpg



sommer 'n "cache" ook gekry


IMG_0019.jpg



IMG_0010.jpg



IMG_0006.jpg



IMG_0027.jpg



IMG_0037.jpg



IMG_0055.jpg



IMG_0064.jpg



IMG_0049.jpg



IMG_0030.jpg



IMG_0013.jpg



IMG_00351.jpg



IMG_0067.jpg


in die Weskuspark 'n molslang, skilpad, volstruis, japanese en baie ou mense  ;) met kieries gesien.

IMG_0080.jpg



IMG_0071.jpg



en daars ons by die see

IMG_0077.jpg


 
Lekker Ghatto.
n Paar stunning foto's van die Swartland.
 
Mooi foto's  :thumleft:

Jy kom draai hier op my agterstoep en jy kom se nie eers hallo nie!!
 
Baie nice fotos, maar daai DR blink nog te veel  :mwink:
 
Was dit nou terwyl die res van ons moes werk ? Baie mooi.
 
Awesome pics .I have been doing the same of late,just get on the bike and ride to wherever solo,gives me a chance to get used to teh bike... :thumleft:
 
Ek ry nie graag in die Swartland nie maar jou fotos getuig dat jy 'n oog het vir dit wat mooi is.
Dink my volgende rit is ook weer 'n slag in daai rigting terwyl dit nog groen is. Dankie vir jou moeite
 
Top