atj
Pack Dog
- Joined
- Sep 14, 2009
- Messages
- 201
- Reaction score
- 0
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
My eerste ride report oor spitskop mannekamp. Dit was n awesome naweek. Gaan kyk by glorifyjesus.co.za vir toekomstige naweke.
Hier is net n paar foto's om te wys hoe dit daar lyk. Kortliks: Dit is n plaas wat op gegee is aan die Here om naweke soos die moontlik te maak. Dit bestaan uit n paar bybelstudie sessies en die res van die braai en kuier. Weg kom kans van die normale gejaag van die lewe.