Stealth Camping - Daar is geen manier seg Vroulief!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

LRFan

Race Dog
Joined
Sep 29, 2008
Messages
1,027
Reaction score
46
Location
Cape town/Knysna
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
Vrydag 22 April besluit ek dit is tyd dat ek en my Laaitjie so 'n bietjie pa en seun tyd spandeer op die bike en ek dink dit is dalk goed as ons somer so 'n skelm kamp plekkie opslaan iewers in die bosse naby Knysna. Vroulief wil natuurlik niks weet van die skelm kampery nie en ek bel toe maar 'n kennis wat 'n plaas het naby Karatara teen die berge. Dis reg seg hy en ons gooi toe 'n klompie goed bymekaar is reg om te ry teen 15h45.
Hier is ons mascot Rynhardt se beertjie wat hy gekry het toe hy 5 was en sy regter bobeen in Bulletjie rugby gebreek het. action=view&current=Pic1.jpgDie hospitaal het dit vir hom gegee en die beer gaan orals saam wanneer daar gekuier word!

Pic1.jpg

Hier is ons reg om te ry. Het die nodige knee en elbow guards aan.

Pic2.jpg

Laat ons waai die son trek water.
Pic3.jpg


Eers goei petrol ingooi. Het nie verder fotos geneem tot on by die plaas was nie. Hier is ons kamp.
Pic4.jpg


Ons kombuis vir die verblyf.
Pic5.jpg


Lekker net om die stilte in die bos te ervaar en nie karre en ander geraas te hoor nie!
Pic6.jpg


Pic7.jpg
 
Hier is die eerste koffie die volgende oggend.
Pic8.jpg


Ek en Rynhardt het eers al ons bagasie uit bos gedra voor ek met fiets uit gery het.
Pic9.jpg


Die mascot check die bosse uit.
Pic10.jpg


Reg om weer alles terug te pak op die TTR250.
Pic11.jpg


'n Ou plaas huis op pad na Sedgefield.
Pic12.jpg


Die TTR met fire brack in agtergrond. Die TTR is wel 'n 250 maar met my, die laaitjie en ons bagasie kan die TTR gemaklik 110/120km/h doen op die oop pad sonder om te sukkel. Elke keer wanner ek met die Yamahatjie ry is ek impress. Dit is 'n 1996 model met 38000km op en gebruik nie eers olie. Teen die spoed het ek so 23km/l gekry.
Pic13.jpg


Het gou na 'n paar ou kare gekyk in Sedge, hier is 'n paar.
Pic15.jpg


Pic16.jpg


Pic16.jpg


Pic18.jpg


Pic19.jpg


Pic20.jpg


Hier is 'n ou kerk tussen Sedge en Karatara, daar is ook lekker diep sand langs die pad vir seker 2km wat
'n mens jou sand ry kan gaann oefen.
pic14.jpg
 
I like :thumleft:

That's not just camping - that is building memories for your son that he will never forget.
 
Na ons weg is uit Sedge het ek in Wildernis gaan draai en daar het ons iets gekry om te drink.
Pic21.jpg


Ek het op die N2 terug gery na Knysna en toe by die Hoekwil bord links gedraai om op die 7 passe pad te kom. Hier is 'n foto na Wildernis.
Pic22.jpg


Het vir Rynhardt gaan wys hoe lyk 'n lekker groot bboom by Woodville.
Pic23.jpg


pic24.jpg

Pic25.jpg


Foto by een van die reviere, het ongelukkig naam vergeet.
Pic26.jpg


Ou Staal brug by dieselfde revier.
Pic27.jpg


Foto van ground pad en oulike plaas opstaal. Daar is soveel mooi goed, plaas huise en natuur om afteneem op die pad dat dit moeilik is om orals te stop en fotos te neem.My kamera se batterye het ook gevaarlik laag geraak.
Pic28.jpg


Pic30.jpg


Het by Karatara gestop om koeldranke te koop.
Pic31.jpg


Het tot by Homtini pass gery en daar gestop vir 'n drinks brake.Hier is so stukkie van die pad.

Pic33.jpg


Pic33-1.jpg


Lekker koue coke uit 'n glas bottel!
Pic34.jpg


Pic35.jpg


Na die koeldrank is ons deur Rheenendal en het op Phantom Pass links gedraai na Knysna toe.
Pic36.jpg


Pic36.jpg


Teerpad na Phantom Pass in die ry geneem, nie so maklik nie!
Pic38.jpg


Foto na brug wat oor meer gaan.
Pic39.jpg


Knysna heads in die verte. Met die nuwe pad voor Knysna het hulle hierdie vielike reelings opgesit wat net 'n mens se view bederf as jy 'n foto uit 'n kar of van 'n fiets wil afneem.
Pic40.jpg


Hier is ons weer by die huis lekker vol stof en die lekkerste warm weer gehad vir bike ry wat 'n mens kan vra. Dankie Boeta dat jy dit saam my kon geniet het.
Pic41.jpg


 
Lekker!
Lyk my daai beertjie gaan 'n legend word :thumleft:
 
Lekker een LRFan.  :thumleft:

jitte nou hoekom so stuurs, het jy dit nie geniet nie??  :-\
 
Check daai prioriteite op die pic... alles met 'n "K" ... Koffie... Koeldrank... en Karkpapier..  :laughing4:
 
Tonteldoos said:
Check daai prioriteite op die pic... alles met 'n "K" ... Koffie... Koeldrank... en Karkpapier..  :laughing4:

en natuurlik die Kind.  :mwink:
 
Nice report en pics man. Dis mos hoe dit gedoen moet word. Wat is nou lekkerder as om jou lewensidiaal met jou seun te deel.

:thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
ThysBasson said:
Nice report en pics man. Dis mos hoe dit gedoen moet word. Wat is nou lekkerder as om jou lewensidiaal met jou seun te deel.

:thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

+1 :thumleft:
 
Baie lekker.  Jou laaitjie gaan dit nog sy lewe lank onthou!!  Vir sy part hoop ek daar is nog vele meer.

geniet hom en dit wat jul saam doen.  Voor jy jou oe uitvee, dan is hy al groot en uit die huis uit.

Die dag as hy 'n WD word, dan moet sy naam"Beertjie" wees.  :mwink:
 
Lekker man - handsome seun ook - moet seker na sy man lyk ;) >:D
 
Lekker rr.....Pa en seun trips altyd n wenner :thumleft:
 
Great stuff LRFan!

Mens kan nie in die area bly en nie sulke goete doen nie. Hoop dis die eerste van baie! 8)
 
Top