Stealth Camping - Daar is geen manier seg Vroulief!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
dit lyk lekkerrrrr man.  :3some:
sal seker die komende somer my seun ook so uitvat. sien uit daarna.
hy sit nou op my skoot en kyk ook na die RR.
:thumleft:
 
Lekkkerrrrrrrr

Dankie dat jy die moeite gedoen het om te kom deel.
Ek is seker jou laaitie sal dit lank onthou.
 
my laaitie is 3. ek kan nie wag vir daai trippies saam met hom nie
well done

terloops - skelm kamp is bobaas! ek ken nie jou area goed genoeg om te weet hoe maklik dit is nie, maar die Karoo is perfek daarvoor. niemand weet eers jy's daar nie!
 
Dit is hoe mens die pad vat. Ek is oortuig dat dit 'n belewenis was. Lekker pics.
LRFan said:
Hier is die eerste koffie die volgende oggend.
Pic8.jpg


Ek en Rynhardt het eers al ons bagasie uit bos gedra voor ek met fiets uit gery het.
Pic9.jpg


Die mascot check die bosse uit.
Pic10.jpg


Reg om weer alles terug te pak op die TTR250.
Pic11.jpg


'n Ou plaas huis op pad na Sedgefield.
Pic12.jpg


Die TTR met fire brack in agtergrond. Die TTR is wel 'n 250 maar met my, die laaitjie en ons bagasie kan die TTR gemaklik 110/120km/h doen op die oop pad sonder om te sukkel. Elke keer wanner ek met die Yamahatjie ry is ek impress. Dit is 'n 1996 model met 38000km op en gebruik nie eers olie. Teen die spoed het ek so 23km/l gekry.
Pic13.jpg


Het gou na 'n paar ou kare gekyk in Sedge, hier is 'n paar.
Pic15.jpg


Pic16.jpg


Pic16.jpg


Pic18.jpg


Pic19.jpg


Pic20.jpg


Hier is 'n ou kerk tussen Sedge en Karatara, daar is ook lekker diep sand langs die pad vir seker 2km wat
'n mens jou sand ry kan gaann oefen.
pic14.jpg
 
Dankie vir almal se komplemente. Het dit geniet saam met hom, ons wou dit al lankal doen maar daar het elkekeer iets voor geval. Ek lyk 'n bietjie nors toe ons terug is by die huis nie omdat nie lekker was, maar hy en sy oudste suster was al klaar aan die bakly toe ek nog nie eers hello gese het nie. Hierdie Suid Kaap het die mees fantastiese paaie om te ry, al is dit net vir 'n oggend of hele week. Die mannetjie kaaring aan my en sy ma vir 'n bike. Ons voorwaarde is dat sy rapport dit moet wysdan kan hy een kry, moet sy kant ook bring. Ek beplan om een van my dogters vir 'n dag trippie te neem,dit sal seker eers in Junie of Julie wees want Mei maandhet ulle elke Saterdag sport aan die gaan en dan is dit eksamens.
 
Hier is baie bosse en plantasies waar 'n mens kan 'Stealth Camp'maar jong die vrou raak moeilik as ek praat van dit, dit is omdat ons daar uit Gauteng kom wat jy alles en nog wat moet toesluit en oppas.
 
Baie baie cool!

Dis die tipe memories wat jou en jou laaitie altyd gaan bybly.

My pa is nie die motorfiets tipe nie, maar ons het saam fiets gery - eerste appeltoer toe ek 8 was.
Laaste een saam in matriek gedoen.

Priceless.

Thanks vir die write up!

Op 'n sylingse noot is ek baie bly dat die TTR homself nou in so 'n ongelooflike area kan uitleef!
:thumleft:

 
Dis nou mos hoe dit moet wees (Stealth Camping). Lekker RR

Wanneer gaan ry ons n draai?
 
Eisbein, ja die TTR loop nog lekker, gaan een van die dae 'n agterband moet opsit. Rcerrie,het jou Saterdag 'n bel gegee,maar kon nie antwoord kry nie. Ek salin die week'n draai by jou kom maak dan gesels ons.
 
Dis lekker.

Ek wens partykeer ek kon die klok terug draai en my laaitie op sulke trips vat. Vir die Pa's wat die geleentheid het om dit te doen, moenie wag totdat dit nie meer moontlik is nie. Doen dit nou. :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
RCerrie & LRFan, pm my julle nommers / e-pos adresse. Een van die dae doen ons 'n scrambler / stealth camp trip.
 
Dit lyk baie lekker , Jy maak my jaloers

Dus gaan ek jou nou jaloers maak en bietjie afpis :p Daar stop elke dag 'n trok VOL glasbotteltjies Coke op ons site / fabriek ( ons moet dit self koud maak :p  ) en tot en met 2 jaar terug het dit R2 gekos , nou kos dit R4 ( nogsteeds 'n bargain want jy net 30ml short van 'n blikkie ... sonder daai smaak )
 
J-mo said:
Dis lekker.

Ek wens partykeer ek kon die klok terug draai en my laaitie op sulke trips vat. Vir die Pa's wat die geleentheid het om dit te doen, moenie wag totdat dit nie meer moontlik is nie. Doen dit nou. :thumleft: :thumleft: :thumleft:
my laaitie is bietjie groot maar ons ry nou elk op ons eie fiets.................so elke tweede naweek...........geniet elke oomblik :thumleft: sien dit as n vooreg :thumleft:
 
Fantasties. Lekker om te sien boeta het dit geniet.
 
Top