Stealth Camping - Daar is geen manier seg Vroulief!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hopelik is die volgende trip met my XL600, wag nou al 4 weke vir Honda vir nuwe head boute :(
Die Pa's met dogters kan ook sulke trippies doen, miskien nie so rof as dit nie vir hulle is nie, dalk net vir die dag of in 'n huisie iewers. My dogters is nou tieners, so ek gaan hulle op lekker dag trips vat. Hulle is net so mal oor bike ry as hulle Boeta.
 
Top