Piet
Race Dog
- Joined
- Mar 18, 2010
- Messages
- 1,213
- Reaction score
- 3
- Location
- Queensland, Australia
- Bike
- Kawasaki KLR 650
Botswana trek soos ‘n sterk magneet aan ‘n seun wat in Gauteng grootgeword het en homself dan in Ellisras bevind.
My avontuurreisgenoot is nog aan die studeer, so die roete word toe saamgeflans in die formaat van ‘n vinnige naweek in-en-uitval. Ons bespiegel die nabygeleë besienswaardighede op Google se kaart en blaai deur ‘n paar bestaande Wildehond toerverslae om te sien wat te siene is.
Die lootjie val toe op Tuli se privaatreservaat.
DSC04794 by Piet.P, on Flickr
(GPS roete aangeheg)