The Scorpion Rally uncut version - Myself, Habba Habba en Pienk Muis se trippie.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nou vertel net bietjie vir my, hoekom is daar nie fotos van die hotel waar sekere mense toe gaan inboek het nie??

???

:pot:

:peepwall:

 
zagser said:
Nou vertel net bietjie vir my, hoekom is daar nie fotos van die hotel waar sekere mense toe gaan inboek het nie??

???

:pot:

:peepwall:
mmmmmm ja ek wonder ook nogal......... :pot:
 
Milkybar said:
Was nie lus vir fotos nie, net 'n warm bad en sagte bed!  :mwink:

Moes daar dan nie ook iets soos seer spiere met roompies of salfies ingevrywe word nie >:D :peepwall: Die Pienk Muis het dit dan Saterdagoggend self vir die Oom gesê  :love3:  :peepwall:
 
OOOOOOOMMMMMMMMM.....
Jy maak van die pienk muis 'n rooie! :-[
Ja die roompies was daar ingevryf? Op die seer skouer!  :thumleft:
 
Varadero driver wat 'n identiteitskrisis het, wannabee beemer driver wees in sy hart >:D
ScorpionRally084.jpg

Buurman besig met sy burnout, todat hy so ligte glipsie gehad het
ScorpionRally061.jpg

Anna kon ook maar net luister ....
ScorpionRally093.jpg

Cornelius my seun in sy pop up huisie
ScorpionRally094.jpg

Aaai laat die tatoo Guru hom dan so verslustig innie pyn van een van sy kliente, Yorkie en al
ScorpionRally258.jpg

So ry ek toe na Graaff - Reinet toe en eet lekker by skoonmoeder hulle en kuier lekker en gaan slapies vroeg om lekker vars te wees die volgende more, en waaragtig daar vang die front my, reen en lekker koud, net buite Graaffies sous dit,
ScorpionRally283.jpg

Bo-op Lootsberg
ScorpionRally288.jpg

Arty farty
ScorpionRally291.jpg

So ry ek toe maar deur my Karoo, my valley waar ek groot geword het.
ScorpionRally295.jpg

Pure konsentrasie om die pic te kry en innie pad te loer he? The Stig ek se my bru... :mwink:
ScorpionRally301.jpg
 
So laaste paar van my trippie terug, wassie lus vir stop nie, toe skiet ek maar in die ry, terug in die Free State, yeeehaaa!
ScorpionRally306-1.jpg

Vir die wat graag wil sien hoe loop die Oranje Rivier, hiers dit.
ScorpionRally304-1.jpg

Wes
ScorpionRally305-1.jpg

Kry die blikemmer in my agterwiel, ag nou ja ek gaan maar aan.
ScorpionRally311.jpg

 
Jinne !! Kyk net daai konsentrasie ! Ek raak skoon lighooftig ! :imaposer:
 

Attachments

  • ScorpionRally301.jpg
    ScorpionRally301.jpg
    214.2 KB
Hi check die foto's is op die site - https://www.scorpionrally.co.za/
Habababa....

 

Attachments

  • IMGP5269.JPG
    IMGP5269.JPG
    55 KB
Top