THE VIS ARENDE GOT RIGGED

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
:drif: :drif: :drif:
ek dink ok aan daai ding

like die foto wa hulle by tafel sit en brekfast.

magtig man luk lekker.

:thumleft:
 
woody1 said:
Vertel bietjie hoe het julle hom uit daai modder uitgekry.  Daai ding het mos nie 'n tru rat nie.

Dit wil ek ook weet asb. Het die sidecar 'n boot onder die rakkie? Maar, ek object, Mev A moes hom gery het... :peepwall:
 
Great  :thumleft:

Lekker RR en 'n baie goeie toetsrit vir die rig.
 
Dit lyk blerrie lekker.
Dydlik is dit ideal vir die syspan passasier om te laat waai met die kamera!
 
Toe ek die RR sien , toe weet ek ons is weer soos gewoonlik in vir een van daai unieke trippies , ek maak toe sommer dadelik vir MevDutchman81 bymekaar voor die skerm . Ons sit en staar sonder woorde , weereens lekker saam gery baie dankie vir die pragtige fotos en soos MevDutchman sê eendag as ons "groot" is , is dit verseker iets wat ons wil doen . Wel gedaan oom en tannie  :thumleft:
 
:biggrin: :lamer: Geluk julle nou gat ons darm sekerlik n meesterstuk van n RR kry...
                        sodra julle die gedoente gewoont raak  :ricky:
dit lyk sommer na n Grend besigheid die hoop julle geniet die nuwe Avontuur en skryf sommer nog baie RR vir ons  :deal:
 
Julle gelukkige boggers,berge,see,en n bedonderde mooi sidecar.Dec kom ons plett toe dan sal julle al die mooi plekkiss vir ons gaan wys. :thumleft:
 
Ja nee kyk styl is wat die oom en antie goed doen. Ons wat jaloers is steel met die oog al die tips, weereens baie geluk. :thumleft:
 
Dis nou iets besonders.

Baie geluk met die nuwe wiele en dit lyk sommer baie lekker.
 
Lekker maatjies!
Goed om julle weer te sien.
Julle maak 'n ou se gat suur met die nuwe swierige driewiel as julle so in die pad af verdwyn en ons ry net Jan Tuisbly se karretjie.
Menige veilige trippies en laaang RR's wat nog kom lyk dit my.
Dankie vir die kuier en storie.
 
Lyk bevange!

Geniet die BM, syspan, en al die ekstra pak plek!

Veilige myle en Maak baie memories!

Ons ry lekker saam!
 
Thanks for al the comments.  :thumleft:  This 3 wheels bike / car thing is a real jol.    :biggrin: We are enjoying it tremendously.

For those wondering how we got out of the mud, hang on.  We took some vids from our trip which will be posted soon.  >:D

   
 
Jislaaik dis 'n flippen nice rig daai!En lyk my hy kan die job doen opi grondpaaie....Nice RR  :thumleft:
 
Thanks Franna, was daar by jou plek verby, wou stop maar die rig wou f@kkol weet nie.  :lol8:
 
Congrats, very nice rig and first trip.
That kind of transport could extend the DS life for all of us.
I guess it's easy to right up if it tipples over  ;D
 
MINZI said:
woody1 said:
Vertel bietjie hoe het julle hom uit daai modder uitgekry.  Daai ding het mos nie 'n tru rat nie.

Dit wil ek ook weet asb. Het die sidecar 'n boot onder die rakkie? Maar, ek object, Mev A moes hom gery het... :peepwall:

Yep n lekker groooooot boot
 
VA how much does the fuel consumption differ since fitting the sidecar?
 

Latest posts

Top