THE VIS ARENDE GOT RIGGED

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dis nou 'n blêrrie nice kontrêpsie...........'n scoot mette boot (en 'n tafel)  :thumleft:

Pragtige foto's soos gewoonlik!

Baie geluk julle tweetjies en baie, baie happy en veilige km's vir julle.
 
Lekker indeed. What sort of speed is comfortable both on tar and gravel. Not a big issue for me,just do not want to be overtaken by a bus or truck.
 
Baie geluk Visarende!!  :thumleft:

Julle is die verteenwoordigende "LIVE LIFE"!!!  :deal:

:thumleft:  :thumleft:  :thumleft:
 
Nice rr thanks for sharing guys, now you ous can take your kids for a cruise,

:ricky:
 
WOW... Geluk Julle. Herken amper nie meer die bike nie.

Dis nou n merkwaardige trip daai!

Die BMW sien nou lekker offroad trips!

Geniet dit en Veilig ry!!  :thumleft:
 
Dankie Skip_ZA, dis waarvoor die bike gekoop was.  Sy ry sommer lekker man.  :thumleft:

ChrisL, to be honest, I never checked the fuel consumption before the time, at this stage with the rig it seems I would be able to do something in the region of 450 kilos on a tank, maybe a tad more.  I dunno what the other guys get without a rig. 

Comfortable speed on mine at this stage is anything less than 120km/h.  This all depends on the weight loaded in the sidecar and bike as well as the camber of the road.  I am busy with a bit of fine tuning which will increase the comfort level at higher speeds.  (I pushed it to 140km/h, but  then you hang on for dear life.  :eek7:) 

For those who asked, yip, sy het 'n MA SE BOOT.  :biggrin:

LEW, ons wag vir jou ou mater, Desember ry ons die Karoo plat.  :thumleft:
 
Julle Vis Arende is darem ’n bevoorregte paartjie, ons ander wil net altyd jaloers raak.
Bly om te sien julle geniet die lewe en die ry-goed so.
Hou net aan met die RR's sodat ons ander darem ook in die verbeelding kan saam toer.  :3some:

Mooi ry!  :ricky:
 
So het ons uit die modder gekom  :biggrin:

[flash=480,385]https://youtube.com/v/v0AysW9hrtQ[/flash]
 
Net 'n vragie.  Het daai bike nog een van daai droe koppelaars? Sal hy hou as jy hom so speel. Volgens my is die WET CLUTCH bietjie meer vergewend in so 'n situsaie.
 
Goed gedoen!  :thumleft:

Het julle nie dalk oorweeg om altwee op die fiets te klim en met BIETJIE meer gewig op die agterwiel - beter vastrap sou kry nie?  :-\
 
Heng, daai video is impressive. Julle ken van, ne! Daai rig lyk bakgat  :thumleft:
 
Nog so kleintjie net om te wys hoe gemaklik die karretjie is.  :biggrin:

[flash=480,385]https://youtube.com/v/ya3oCX4VTIQ[/flash]
 
Die Arende is nou lekker windgat - nou gaan Oom Vis wys hy kan ook foto's neem  :peepwall:
Mooi julle  :thumleft:
 
Top