Vis Arend
Bachelor Dog
- Joined
- Nov 14, 2010
- Messages
- 12,295
- Reaction score
- 2,756
- Location
- King William's Town
- Bike
- Honda CRF-250 Rally
woody1 said:Net 'n vragie. Het daai bike nog een van daai droe koppelaars? Sal hy hou as jy hom so speel. Volgens my is die WET CLUTCH bietjie meer vergewend in so 'n situsaie.
Net so, daai droe clutch goeters, maar ons ry hom tot hy nat is. :biggrin:
HB 9 said:Goed gedoen! :thumleft:
Het julle nie dalk oorweeg om altwee op die fiets te klim en met BIETJIE meer gewig op die agterwiel - beter vastrap sou kry nie? :-\
Nou wie sou die video neem. :lol8: Spot net, soos ek genoem het, ons het so bietjie gespeel, en dan weet ek ook nog nie hoe om die freakin traction control af te haal nie, sal seker maar die manual een of ander tyd moet lees. :eek7: Met die TC af sou sy baie vinniger uitgekom het.