To the Scorpion and back 2009

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nice Cappie...........dit lyk my die 1200 doen dit vir jou  :thumleft:

Sorry to say it but............elke foto waarin Generaal verskyn lyk baie gay :peepwall:
 
Gelukkig is ek nie eintlik saam met Generaal in daai fotos nie...  :laughing4: :laughing4:
 
siende  dat cappienet agter die kamera was sal ek  maar ook n paar picks gooi!!
lekker gekuier, denamiet kom in klein pakkies!!
 
Attachments

  • catain-slow-met-foon.jpg
    catain-slow-met-foon.jpg
    33.1 KB
  • hennie-at-beaufort-sighn.jpg
    hennie-at-beaufort-sighn.jpg
    75.7 KB
  • oom-wat-slaap.jpg
    oom-wat-slaap.jpg
    41 KB
ek was nie  al een wat lekker gekou het aan die lekker  kossies nie!!!!
 
Attachments

  • anna-eet.jpg
    anna-eet.jpg
    41.2 KB
  • basset-eet.jpg
    basset-eet.jpg
    36.8 KB
  • deondj-eet.jpg
    deondj-eet.jpg
    45.1 KB
  • oom-fourie-eet.jpg
    oom-fourie-eet.jpg
    39 KB
Looks more like an eat out than a rally, Hydraulic sandwiches and Afval   ::)

Lekka Cappie  :thumleft:
 
Jinne jul okes......wat a gr8 naweek.
Lekker blikners gery vandag maar veilig tuis!!
Julle is die beste okes nog! Lekker gekuier en lekker gelag!
Ons is gisteroggend so 6h44 uit Beaufort wes uit.....tar all the way. First stop Britstown for coffee and a samie. Next stop was only at Kimberley - Haba pushed it home. The same 700km was finished in 6 hours where we did it in 9 hours on Friday.....
At Boshoff Haba decided to do it gravel all the way home. Only got one pic due to flat cellphone battery.
 
Attachments

  • gravel.jpg
    gravel.jpg
    48.2 KB
Milkybar said:

Milkybar ........... dont be shy and tell us the story how your mattress got flat during Friday night and where you slept Saturday night  >:D :peepwall:
 
Operator said:
Nice Cappie...........dit lyk my die 1200 doen dit vir jou  :thumleft:

Sorry to say it but............elke foto waarin Generaal verskyn lyk baie gay :peepwall:

Oppie jou moer.  :lamer:
 
GENERAAL said:
Operator said:
Nice Cappie...........dit lyk my die 1200 doen dit vir jou  :thumleft:

Sorry to say it but............elke foto waarin Generaal verskyn lyk baie gay :peepwall:

Oppie jou moer.  :lamer:

Ai Cornelius my seun ........... kyk hoe lyk jy en nou nog jou taalgebruik ook  >:D
 
Oom Foe-rie, sies vir jou man......
Ek dog wat op 'n rally/ bash gebeur, bly daar - ons praat nie uit nie!!! :3some:
Sal defnitief kom kuier as ons Kaap toe kom. Haba het die 700km so vinnig ingeryg gister, ek sal nie verbaas wees as hy se hy wil een van die dae Kaap toe ry met die bike nie.
Die grysmuis stuur groete!

Basset is maar stillerig - hy ok? Ek's bekommerd as 'n man so stilletjies wegraak! Ek hoor jy en Cornelius ons seun het nog tot laat(vroeg?) gekuier.

Cappie, sorry ons gebruik nou sommer jou ride reports vir gesels hoor, maar ek weet jy verstaan. Ek's nou sommer spyt ons was sissies en het nie saam met jou die Swartbergpas gaan ry nie! Schucks, dis awesome mooi!
 
Attachments

  • 180420091524.jpg
    180420091524.jpg
    98.3 KB
  • 180420091528.jpg
    180420091528.jpg
    54.3 KB
Cappie, I hope you climbed to the top of "DIE TOP".
To ride there and not check out the view from the top is just wrong.
It's a view that gets the heart rate going.

If not, go back and do it.
 
Thump said:
Cappie, I hope you climbed to the top of "DIE TOP".
To ride there and not check out the view from the top is just wrong.
It's a view that gets the heart rate going.

If not, go back and do it.

I go there often..... next time
 
Milkybar said:
Jinne jul okes......wat a gr8 naweek.
Lekker blikners gery vandag maar veilig tuis!!
Julle is die beste okes nog! Lekker gekuier en lekker gelag!
Ons is gisteroggend so 6h44 uit Beaufort wes uit.....tar all the way. First stop Britstown for coffee and a samie. Next stop was only at Kimberley - Haba pushed it home. The same 700km was finished in 6 hours where we did it in 9 hours on Friday.....
At Boshoff Haba decided to do it gravel all the way home. Only got one pic due to flat cellphone battery.

is dit die pad tussen petrusburg en boshoff?
 
Latest posts

Top