To the Scorpion and back 2009

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Horsepower said:
hoe lyk ding basset? is die keel ook hees?

Baie beter vandag. Kon gisteraand amper nie praat nie.
Vreeslike eelte op die ou BMW wangetjies, 'n AT se seat is nie vir hairdressers nie.
Nou is hy maar in die "for sale" seksie. Die AT bedoel ek. ::)
 
Basset said:
Horsepower said:
hoe lyk ding basset? is die keel ook hees?

Baie beter vandag. Kon gisteraand amper nie praat nie.
Vreeslike eelte op die ou BMW wangetjies, 'n AT se seat is nie vir hairdressers nie.
Nou is hy maar in die "for sale" seksie. Die AT bedoel ek. ::)

Hondas word nie vir sissies gebou nie  :laughing4:
 
Julle kan bly wees hy's pap...anders het julle moeilikheid gehad!  >:D
Gelukkig le hy in die blou drom by BW se skougronde!
Dankie Cornelius ou seun, dat jy nie omgee as ons jou thread hijack nie  :3some:
Sal jul ous by die Whale sien..... :ricky:
Ek wil nou net weet wie en hoekom het die naam "pienk Muis" my kant toe gekom?  :3some:
 
[quote author=Dankie Cornelius ou seun, dat jy nie omgee as ons jou thread hijack nie  :3some:

[/quote]

:deal: :eek:
Ek vra om verskoning Cornelius onse seun! :pot:
 
Deon , steek jy altyd eers tong uit vir jou kos voordat jy dit eet ? En jou drankie kry seker 'n zap-sign ? :imaposer:
 

Attachments

  • indexCA5UVTOQ.jpg
    indexCA5UVTOQ.jpg
    45.1 KB
DeonDj said:
Ja ek eet so,maak seker morsie op my borsie....

........... dan moet jy die onderste punt van jou tong omkrul soos die bul maak nadat hy die koei geruik het  :pot: :peepwall:
 

Latest posts

Top