To the Scorpion and back 2009

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Een boepie ?? Jy moenie 'n boepie met man-boobs verwar nie ! :imaposer:
Sorry , nou hijack ons darem lekker !
 
Nee jammer, volgende keer dalk, my vrou se datum vir die keisersnee is die 16 Junie, ek wil darem graag hier wees as my dogtertjie gebore word, so ek kyk eerder na jou Cederberg storie :thumleft:
 
www.cabc.co.za dit gaan great wees as jy en n paar manne ons join, die eerste 130 registrasies kry eerste opsie op die bungelos vir dieselfde prys!!
 

Latest posts

Top