To the Scorpion and back 2009

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nee horsie, dis tussen Boshoff en Hertzogville - lekker los sand en dan skielik hierdie spierwit stuk gronpad van 55km! lekker gewees!
 
Hi julle,ekke nou in Bloemfontein,nou ry ek lekker!Huis darem amper in sig Cornelius my seun,sal vanaand my pics opsit.
 
DeonDj said:
Hi julle,ekke nou in Bloemfontein,nou ry ek lekker!Huis darem amper in sig Cornelius my seun,sal vanaand my pics opsit.

Ag dankie man.  :thumleft:

Veilig ry.
 
Het julle al die Tequila storie gehoor.  :imaposer: :imaposer:
 
Vertel.....vertel......klink my met ons weglopery het ons iets gemis!  >:D
Ons wag!
 
Oom Foe-rie said:
GENERAAL said:
Het julle al die Tequila storie gehoor.  :imaposer: :imaposer:

Jy sal my nie glo nie .................  :imaposer:

................ ek het hierdie bottel Tequila ..................... :imaposer:
 
................ van vanoggend af ......................... :imaposer:
 
Latest posts

Top