Trip to Verneukpan

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nice trippie Valiant  :thumleft:

ligte *hijack*
Waar het julle presies ge oornag by Floriskraal dam?
 
Lekker trip en nice foto's op daai blog :thumleft:
 
®©errie said:
Nice trippie Valiant  :thumleft:

ligte *hijack*
Waar het julle presies ge oornag by Floriskraal dam?
Ons het gesukel om plek te kry want al die plekke om Seweweeks poort was vol toe het die mense van die kampeer plek by Vleiland vir ons gereel dat ons in die ou Waterwese huisie kon bly by die dam.
 
Valiant said:
Dankie, gelukkig gaan man nie hard val of jou bike seermaak as jy afkom nie, elke man ry mos maar sand op sy manier, in my geval noem ek dit sommer "leeuloop", voetjies uit en paddle maar as dit moet, hou nie van omval nie. Julle sal dit geniet en sal dit aanbeveel vir almal wat nog nie daar was nie.

Nice RR
Altyd so snaaks om te sien hoe skud die manne kop as hulle deur die sand is!
 
®©errie said:
Nice trippie Valiant  :thumleft:

ligte *hijack*
Waar het julle presies ge oornag by Floriskraal dam?

Soos Jakkals gesê het, dis die ou waterwese huisies reg langs die dam / dam wal. Sal bietjie by Henry of Jakkals die kontak nommers probeer kry vir bookings, huisies is baie netjies oorgedoen en is `n goeie oornag plek as jy in daardie omgewing is, rustig en stil. :thumleft:
 
Dankie, sal gaaf wees. Ek beplan een van die dae n roete verby die dam na Prins Albert se kant toe. Sal dan moet oornag naby die dam rond.
 
Hi ®©errie , uiteindelik kon ek die plek se naam opspoor:
Waaikraal Akkommodasie - 028 -  514 1376 OF 082 492 9342, weet nie wie die kontak persoon is nie, maar is seker jy sal regkom, Jakkals en HenryC het die verblyf laas daar vir ons gereël.
Laat weet asb of jy toe darem reggekom het en as jy die trip gedoen het, wat dink jy van die plekkies? Geniet die trip. :ricky:
 
Baie dankie vir die info Valiant :thumleft: , ek sal defnetief n RR doen. Speel nog biekie met die datums rond.
 
Plesier, hoop jy kom reg, sien uit na die RR. :thumleft:
 
®©errie said:
Baie dankie vir die info Valiant :thumleft: , ek sal defnetief n RR doen. Speel nog biekie met die datums rond.

®©errie, Sien nou dat ek die plek se naam google, hulle het `n website met tariewe en foto`s van die plekkies binne: www.waaikraal.co.za
, email: [email protected] , tarief vanaf R300, dink dis vir die huisie en slaap 5, so as julle paar ouens gaan wees is dit baie billik. ;D
 
Great stuff,  :thumleft: :thumleft:
 
Valiant said:
Plesier, hoop jy kom reg, sien uit na die RR. :thumleft:

Ai, ek kon toe nie die trippie mee maak nie, maar die anner manne en dames het die huisie baie geniet. Dankie Valiant!  :thumleft:

Hier is soo paar kiekies wat aan my gestuur is...........ek is GROEN ek sê julle :)
 
Attachments

  • 285232_10150313620418659_661723658_9256465_764812_n.jpg
    285232_10150313620418659_661723658_9256465_764812_n.jpg
    81.2 KB
  • 282147_10150313620923659_661723658_9256478_4771120_n.jpg
    282147_10150313620923659_661723658_9256478_4771120_n.jpg
    91.5 KB
  • 281940_10150313621323659_661723658_9256487_3782569_n.jpg
    281940_10150313621323659_661723658_9256487_3782569_n.jpg
    72.5 KB
Bly julle het toe reggekom en jammerte dat jy dit nie kom maak nie, daars altyd `n volgende keer, soos ek laas gesê het, dis regtig lekker stil en rustig daar :thumleft:. Wat het hulle toe betaal vir die huur van die huisie?
 
Latest posts

Top