twee ure, R 100 en 'n selfoonkamera

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
:thumleft: Nice report and pics!!!
Sterkte ou maat, glo alles sal regkom wanneer jy dit die minste verwag!!! :thumleft:
 
Lem , what size front tyre do you need ?

I have some good 2nd hand ones in the garage.

Wayne
 
Louis...alles is weer verkoop en daar is al weer 'n paar ander in die pyplyn...maar nou eers die voorband...
 
Thanx virrie deel. Baie mooi RR en meesterlik geskryf.  :thumleft: :thumleft:
 
Dankie hiervoor.  EK voel gereeld so agter my lessenaar en van baie donker in my binneste tot helder lig is slegs sover as my bike en die oop pad.  My bike is eintlik slegs vir mediese doeleindes.  DIt hou my uit die gestig.  Sonder my bike is ek mal en hoort in n inrigting.

Stekte met jou toekoms.
 
Nice RR Lem - thanks for sharing.

I love those roads too, done them often, but not often enough.

Sterkte.
 
AI ek is al sooo lus om die Suzuk op te start vir n grondpad. hy loop heeltemal te veel teerpad die bike. Ek ry nou ook baie meer met die XT500, geniet hom baie.  eendag moet jy vir ons al die paadjies gaan wys. Ek is alweer oppad Durban toe om n skipper lisensie klas te gaan aanbied. Dinsdag terug - Neil
 
yes Niel. baie dankie. ek gaan jou vroegtydig laat weet as ek n paar manne bymekaarkry vir n lekker dagtrip in die Swartland of Overberg in. ken feitlik al die gate.......
 
Bliksem....bike heaven daai!!

Dankie dat jy deel  :thumleft:
 
Carrots said:
Bliksem....bike heaven daai!!

Dankie dat jy deel  :thumleft:

Hi Carrots

ja, ons is nogal bederf, ja. ons kan in beskawing bly, en so naby as 5km van die huis af al begin tyres afblaas.
 
Dankie vir nice RR, partykeer vergeet mens jy is nie al wat bloei nie, finansieel of wat dit ook al mag wees! Sterkte en kyk maar op , Ou.
ps. dalk moet jy jou bike se tenk volmaak, verkoop dan dalk makliker :ricky:
 
Nice Louis.Ek hoop jou dinge begin uitwerk dat jy daai fiets kan hou man!
 
Frannarossi said:
Nice Louis.Ek hoop jou dinge begin uitwerk dat jy daai fiets kan hou man!

Thanks Francois, ja nee hy wil nie n ander huis kry nie, so ek geniet hom maar, want ek werk mos vir hom en betaal hom mos. As als goedgaan bring ek hom Desembermaand Stilbaai toe. Ons moet dan 'n draai gaan ry daar agter Herbertsdale om, jou pa is ook mos klaar met my broer se huis, so dis weer tyd dat hy daai XT opstart!!
 
Goed om te sien jy gebruik die oukie Louis, ek het hom oorweeg maar moet nou ongelukkig een koop vir die vgl 8 jr tenminste. Onthou, die wiel is rond en draai, eendag bo, eendag weer afdraende!
 
LouisXander said:
Goed om te sien jy gebruik die oukie Louis, ek het hom oorweeg maar moet nou ongelukkig een koop vir die vgl 8 jr tenminste. Onthou, die wiel is rond en draai, eendag bo, eendag weer afdraende!

haha, thanks. Oor 8 jaar het hierdie een noggie eers 200 000km op nie........
 
Jees what lovely photos, really awesome shots. Especially 4 and 9....eish...makes me wonder why I wasnt a journalist reporting on bikes.... :ricky: or something like that...
 
KLR650Fegen said:
Jees what lovely photos, really awesome shots. Especially 4 and 9....eish...makes me wonder why I wasnt a journalist reporting on bikes.... :ricky: or something like that...

bwhahaha thanks

Nokia 2 megapixel, en weer resized quality, pappie.

Dis net n mooi wereld waar ek bly..... en n fotogeniese bike, natuurlik. dit maak darem op vir ons streeksrugbyspan
 
Top