Vakansie paaie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Jul 9, 2010
Messages
1,312
Reaction score
203
Location
Paarl
Bike
Yamaha T7
Nie eintlik n regte egte RR nie, sommer net n paar plekke waar ek en die scooter was gedurende my paar dae verlof.

Begin op die plaas en daar in die omgewing rond gery, Brandvlei en Loeries se area.

Deur Hoek-van-spruit se pan.
Desember2012035_zps8e6f5fd2.jpg

Desember2012032_zps0d1db5e6.jpg

Desember2012042_zpsc8ca58ac.jpg

Desember2012045_zps32c2327c.jpg

Desember2012040_zps879ded81.jpg


Desember2012034_zpsa257ce3a.jpg


By die teerpad gekom moes ek eers n kiekie van my forum naam vat.
Desember2012051_zps0e32071a.jpg

Desember2012050_zps4759f27e.jpg

Hiervandaan oor Tontelbos na Sakrivier stasie, of dit wat nog daarvan oor is.
Desember2012066_zpsa08353e9.jpg

Desember2012067_zpsd5c50c3a.jpg

Desember2012063_zps55cb0dae.jpg

Desember2012059_zps68be9b8e.jpg

Desember2012071_zps6f12ca14.jpg

Van Brandvlei het ek nie baie fotos geneem nie, as ek sou, sal dit in elkgeval als swart en wit gewees het.
Van Brandvlei die pad gevat Loeriesbaai toe, en daai kant om tot weer op die plaas.


Swartsekolk se vloer.
Hier was dit al lekker warm en wou ek nie meer so baie stop om fotos te vat nie.
Desember2012073_zps715d9f6c.jpg

Desember2012081_zps24bce612.jpg

Desember2012079_zpsabebdc5c.jpg

Desember2012074_zps18be44c4.jpg

Desember2012076_zpsb6184af4.jpg
 
Some very nice photos there. :thumleft: :thumleft:
 
Mooi fiets, sien daai wolke drom saam hoop julle het bietjie reen gehad ;D
 
Mooi foudies  :thumleft:
Daai kolk na jou vernoem  :peepwall:
 
Beats the #$@! out of the popular N-something.
Nice.

:thumleft:
 
Lekker Breekbeen! Elke slag as jy daar in ons wêreld rondry raak ek skoon vol heimwee. My ouers se huis op Calvinia is nou al ses jaar gelede verkoop, so ek het nou nie meer so 'n maklike afklimplek nie.

Dankie vir die deel.  :thumleft:
 
Flatout said:
Lekker Breekbeen! Elke slag as jy daar in ons wêreld rondry raak ek skoon vol heimwee. My ouers se huis op Calvinia is nou al ses jaar gelede verkoop, so ek het nou nie meer so 'n maklike afklimplek nie.

Dankie vir die deel.   :thumleft:

Dan moet ons maar n plan maak om eendag n trippie te doen.
 
Lekker Daantjie, reël nou die jaar vir ons 'n lekker trip plaas-se kant toe, dan slaap ons een aand op een van daai panne en 'n ander aand op die plaas, drink brandewyn en eet lekker vet-rib.. toe jong, hoe's jou hart/// :deal:
 
Ek het nie nodig om nog te pars nie, koop sommer vars wyn by die naaste bottelstoor    :biggrin:  :eek:ccasion14:
 
Hier is die res van die fotos.

Van die plaas af moes ek die scooter op n Stoetie laai en Stilbaai toe (mamma wil nie alleen net boeta ry nie)
Bietjie reen gekry op die pad, daar is niks lekkerder as reen in die wereld nie.
Op Klawer moes ek amper n snorkel op die bakkie gehad het om diesel in te gooi.
Loop toe daar n paar manne raak wat  kom reccie het, Andy, Riebeecker, bottervet en nog n man. Hulle het beslis nie die weer gekyk die vorige aand nie. Die arme vrou daar by die Wimpy moes die hele vloer kom mop soos die manne gedrup het daar aan tafel.
Het ook my gedeelte moeilikheid gekry oor die scooter op die wa.
Desember2012083_zps55db0c19.jpg

Desember2012085_zpscb2a8734.jpg

Desember2012120_zps3efeecea.jpg

Op Stilbaai aan gekom en so amper 2 weke daar gebly. bietjie by Chris n draai gemaak en hy het my selfs n pad of twee gaan wys, dankie vir julle gasvryheid Chris :thumleft:.
Desember2012130_zps2318a251.jpg

Desember2012131_zps18e5bfec.jpg

Desember2012135_zps5acd201f.jpg

Besluit om een dag sommer bietjie te gaan explore. Vat toe die pad Gourits se kant toe, raak egter n bietjie van die pad af en moes n bietjie sweet om weer by die grootpad uit te kom. My tires werk nie so lekker in die dik sand nie, was nogmals baie fun.
Desember2012219_zps6ee05e52.jpg

Desember2012220_zpse1d1f3dd.jpg

Desember2012214_zps65bca8af.jpg

Desember2012215_zpscec8e7b9.jpg

Desember2012221_zps924f97c7.jpg

Weer in die regte rigting.
Desember2012222_zps3ecec3df.jpg

Desember2012227_zps2eb6f169.jpg

Desember2012234_zps588a3ff1.jpg

Desember2012232_zps6a98a6dc.jpg

Desember2012230_zps271527d5.jpg

Desember2012240_zpsb2cf0f77.jpg

Desember2012235_zpsa82c2776.jpg

n Vakansie hou mos ook nooit lank nie en voor jy weet is dit al weer tyd om huiswaarts te keer.
n Paar pics oppad terug paarl toe.
Desember2012254_zps6eb6f33e.jpg

Desember2012258_zpsd88fa65f.jpg

Desember2012262_zps44fae660.jpg

Desember2012275_zps4b483e0a.jpg

Desember2012267_zps0796126e.jpg

Desember2012282_zpsd2579894.jpg

Nou ja, dit was my vakansie.
 
Dit is jammer ek kon nie n paar kiekies vat van die pad wat ek en Chris gery het nie,
ek moes so hard ry om net by te bly daar was nie tyd vir stop nie.
 
Top