Sampie
Race Dog
Is daar enige iemand wat my kan se of daar so groot verskil is tussen die XC en XCX suspension gewys en is daar baie nitty gritty goed op hulle ook,darem nie n steppermotor nie,Ek het n XC maar oorweeg,dalk,die XCX,ek lees van front shocks wat lek,maar my XC het ook na 10000 km gelek,maar ek vermoed hy was te styf vasgemaak op n trailor Kaap toe.