Vinnige uitglip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,359
Reaction score
927
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Moes vanoggend Somerset Wes toe

Dolfyne langs Clarence drive

Op pad terug darem tyd gehad vir 'n foto of twee

'n Cache in die bosse gaan soek

En toe op pad terug deur die Highlands pad gery

Die ou Kerkie is besig om ten gronde te gaan
Al die banke is reeds uit, en die binnegoed alles weg

Very pretty Dual , lovely Church, even if it  is dilapidated . Where on Highlands Road is this Church ?
 
Rynet - S 34 16.871 E 019 04.790

Dis op die Highlandspad - lang reguit pad by dam verby (Tokara wyne)
 
Ek was nog nooit 'n "fan" van 'n KLR maar my magtag dis 'n netjiese yster daai ou maat!
 
Dankie, kan nie glo 'n man maak so statement op sy eerste post nie  :biggrin:

Ek het al verskeie fietse gehad, en die KLR bly maar in my bloed, ek geniet hom baie  :thumleft:

Gister het daar op die teerpad twee 1200 GS'e LQ van voor af gekom met die spoed van wit lig, hulle het absoluut niks gesien nie, amper ook nie die ou wat so byna voor hulle ingeloop het nie, maar ek sal ook eendag so fietsie wil aanskaf, maar vir ander redes

HAHAHA  :lol8: ek sien nou eers jou Avatar! Dis classic!
Ja skies ek moet nog my plek vind hier, ek dink my opinie kom van die ou KLR af wat nie rerig sag op die oog was nie, nuwe ene het baie beter en moderne styling!
En die black on black on black met die grys om dit te breek op jou bike lyk hot!
Maar by gese, almal het 'n opinie! As jy belasting betaal kan jy met jou geld doen net wat jo hart begeer!
En ja, jou bike het sit die KLR in 'n ander lig :thumleft:
 
Tman21 said:

:thumleft:
Ja Dual se KLR is pragtig .  :3some:

Maar skoonheid is nie alles nie ,  mens koop nie 'n KLR om hom net in die garage te los en te perve nie , mens koop hom want hy ry so lekker .  :ricky: :ricky:
 
Pragtige fotos Dual , kyk as daai KLR gogga jou eers gebyt het .... Mooi RR  :thumleft:
 
Top