Water-run vir Beaufort Wes (16 Des)

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Riebeeker

Race Dog
Joined
Mar 16, 2008
Messages
3,812
Reaction score
0
Location
Riebeek Kasteel
Bike
AJS (all models)
Kan ons nie so 'n "water-run" beplan soos met die "toy-run" nie.

Elkeen neem gebotelde water en dan gaan gee ons dit om ons ondersteuning te bewys aan die mense in nood.
 
Top