Wupperthal Was Toe Nie So Erg Nie!!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dusty Rusty said:
chopperpilot said:
Wel gedaan Dusty Rusty...veral met die sand by Esselbank...wat lyk my al 'n paar groot Honde laat hik het! :thumleft:

Dankie vir die pragfotos...baie van ons mag dalk nooit daar kom nie...ons beleef die reis, en die pragtige omgewing saam met julle!:thumleft:

Ek reken jy gan die Djebel...met 'n stelletjie grondbande...baie meer op die stukkie geniet...en vir Nismark wegry! :imaposer:

Groete! ;)

Chopper!

Jong dit hang af wat is jou grootste vrees! In my kop wat ek so gefokus op die afdraande dat ek heeltyd vir myself gese het, "sand is nie die probleem nie" so jy kan maar net daar deur ry. Mind you ek het ook nie daardeur gejaag nie, heeltyd het ons so 40 km per uur seker gery.  :)

Baie van die RR is ook eerste ontdekkings vir my, en dis waar die magic le. As mens iets eers vir die tweede keer doen dan is dit nie meer so spesiaal nie. 

Die XR'tjies het 50-50 bande opgehad. Die Djebel voel baie meer nippy, so ek wil eers meer gemaklik met dit raak voordat ek weer Wupperthal aanpak.

As ek ooit vir Nismark wil wegry, sal ek soos Go Girl moet ry!   Nee wat, ek sal vir hom baie lekker kos moet gee sodat hy lui raak met ogies wat die heeltyd oop en toe gaan,  voordat so iets moontlik sal wees!

Dalk kan ek en Stofboxi nog eendag daai roete saamdoen....wie weet!

Wie weet!...Dit sal awesome vir haar wees...2 X Djebels...bucket list! :thumleft:

Mooibly! ;)
 
Pietcoke said:
Dusty Rusty said:
Bring It On said:
Dusty Rusty said:
BlueAlp said:
Great RR and really nice pics.  :thumleft:

Thank you. :)

Monday I will load up the last part. There's lots of pictures of Oasis itself for the guys who have not been there yet.

Sien baie uit na dit Nadia ;)

Oh the pressure!  ;)
Doen dit sommer nou :pot:

Meneer Coke!

By die huis het ek internet van my foon af.  Maandag sal ek vir julle die res van die foto's kan laai.  :)
 
Dis Stofboxi, Corcorlia en ek wat die CX'ses het. Almal net girlies! Ek dink net dis ons 3 op die forum wat van dit het.

Sien jou op die technical thread!  :hello:

Dusty Rusty said:
Pietcoke said:
Dusty Rusty said:
Bring It On said:
Dusty Rusty said:
BlueAlp said:
Great RR and really nice pics.  :thumleft:

Thank you. :)

Monday I will load up the last part. There's lots of pictures of Oasis itself for the guys who have not been there yet.

Sien baie uit na dit Nadia ;)

Oh the pressure!  ;)
Doen dit sommer nou :pot:

Meneer Coke!

By die huis het ek internet van my foon af.  Maandag sal ek vir julle die res van die foto's kan laai.  :)
:deal: :thumleft: :biggrin:
 
Dusty Rusty said:
Pote said:
Baie nice Dusty en Rusty  :thumleft: laat weet as julle weer gaan  ;D

Dankie Pote!

Ek sal laat weet ja, dan eet ons sommer van daai lekker hoender pastei by Lekker Bekkie. 

Ek wil nou eers meer bond met die nuwe "groot" fiets voordat ek weer Wupperthal aanpak. Wil eers leer sandry teen n hoer spoed en Zone 7 gaan uittoets
:ricky:

Bedoel jy dalk hoër spoed  :peepwall:
 
Heimer!

:lol8:

Lekker lag ek nou. Ek weet nie hoe maak mens dotjies op die "e" nie.

:lol8:
 
Dusty Rusty said:
Heimer!

:lol8:

Lekker lag ek nou. Ek weet nie hoe maak mens dotjies op die "e" nie.

:lol8:

alt + 0235  =  ë  ;) :thumleft:
 
Yami Super 10 said:
Hi Nadie, lekker Ride report :thumleft:

Daai is seker een van “die” lekkerste roetes om te ry.

Bly jy het dit geniet.

Ek stem saam met jou daar Deon!  Ek sal dit graag eintlik  elke maand wou doen.  Ek dink egter dis nie elke pillion se koppie tee nie!
 
Goooooood Morning doggies!

Right, Vrydag het op bladsy 4 geindig oppad terug Oasis toe. 

Vanoggend ry ons verder van een van Eselsbank se watercrossings af.  :)

Soos genoem op bladsy 4, dit het begin warm raak en my batterytjie het begin afloop

Hier's nog foto's van oppad terug
 
Attachments

  • 100_9555.jpg
    100_9555.jpg
    167.6 KB
  • 100_9556.jpg
    100_9556.jpg
    167 KB
  • 100_9558.jpg
    100_9558.jpg
    186.7 KB
  • 100_9559.jpg
    100_9559.jpg
    198.2 KB
  • 100_9553.jpg
    100_9553.jpg
    154.5 KB
Hier het Nismark vir my gestop en 'n sweetie deur my helmet in my mond gedruk.  Al was die rit amper op 'n  einde was ek nog steeds gedetermineerd om dit so goed soos wat ek kon, klaar te ry.

Na so twee koue was ek weer fort, terwyl Nismark nog  foto's van sy XR'tjie, Smiley, geneem het. 
 
Attachments

  • 100_9565.jpg
    100_9565.jpg
    204.4 KB
  • 100_9568.jpg
    100_9568.jpg
    213.3 KB
  • 100_9566.jpg
    100_9566.jpg
    219.9 KB
  • 100_9564.jpg
    100_9564.jpg
    91 KB
  • 100_9563.jpg
    100_9563.jpg
    172.8 KB
Op die eindste sweetie stilhouplek het hy  per ongeluk die kamera laat val toe hy op sy beurt weggetrek het. 

Toe hy weer wou stop om foto’s te neem, ontdek hy dat  die kamera is weg!

Daar moes hy eers omdraai en die kamera  gaan  soek.  Gelukkig het hy dit gekry.  Hier is dus die laaste foto’s van die rit

(daar kom egter nog van Oasis)
 
Attachments

  • 100_9569.jpg
    100_9569.jpg
    234.8 KB
  • 100_9570.jpg
    100_9570.jpg
    108 KB
  • 100_9572.jpg
    100_9572.jpg
    26.1 KB
Toe Nismark my weer  ingehaal het, het ons begin spoed optel en “spoedig’’ weer op die gewone Sederberge grondpad begin ry. 
 
Terug by Oasis,  was die eerste ding om ‘n yskoue bier  in die swembad te gaan plons.   

Later, toe hoor ek hoe Nismark vir Hoitsma en Denise vertel: “ek ry die heeltyd agter haar met die kamera in die sand en later se ek, val nou dammit, val nou, en sy wil niks val nie.’’ Klein bogger!  :lol8:

Soos gewoonlik het ons ons trommeldik geeet aan Oasis se lekker kos en later die aand het ek vir 'n hele tyd nog die sterrekombers  wat oor die hemelruim getrek is, bewonder. 

Die volgende oggend het ons opgepak, bikes op die bakkie gelaai en saam met Hoisma hulle gaan breakfast, toe raak dit lunch en toe ry ons seker eers so 4 uur se kant Ceres toe!  . 

Hier is die Oasis foto's 

Mens kan kamp onder die suurlemoenbome.  Daar is 'n paar afdakke tussen die bome waaronder jy jou tent kan opslaan

Nog 'n kampplek, waar jy kan braai ook. 

Oasis se grassnyers, hulle is ook die suurlemoen en vyestelers!  ;)

Nog bome

Attachments

  • 100_9579.jpg
    100_9579.jpg
    217.8 KB
  • 100_9581.jpg
    100_9581.jpg
    211.4 KB
  • 100_9586.jpg
    100_9586.jpg
    222 KB
  • 100_9589.jpg
    100_9589.jpg
    200.1 KB
  • 100_9590.jpg
    100_9590.jpg
    219.4 KB
Top