Wupperthal Was Toe Nie So Erg Nie!!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Jo, Nadia, respek vir jou.  Jy kan maar.  Ek het dit al deur gepillion en moet se, dit is 'n baie mooi area. 

Dankie vir die rr en mooi prentjies. 

:thumleft: :thumleft:
 
Hier is die gebou waar daar gesmul en gekuier word.  Daar is ook kamers wat jy kan huur.

Nog 'n plekkie wat jy kan huur
 

Attachments

  • Copy of 100_9591.jpg
    Copy of 100_9591.jpg
    171.5 KB
  • Copy of 100_9592.jpg
    Copy of 100_9592.jpg
    194.2 KB
  • Copy of 100_9593.jpg
    Copy of 100_9593.jpg
    182.8 KB
  • Copy of 100_9595.jpg
    Copy of 100_9595.jpg
    148 KB
  • 100_9594.jpg
    100_9594.jpg
    246.1 KB
Hier is die huurtente.  Dit laat my altyd aan volstruis neste dink!

Peanut wat met sy stok speel.  Hy is 'n regte cutie! 
 

Attachments

  • Copy of 100_9596.jpg
    Copy of 100_9596.jpg
    66.9 KB
  • Copy of 100_9597.jpg
    Copy of 100_9597.jpg
    73.8 KB
En so is my Wupperthal vuurdoop naweek op ‘n hoe noot afgesluit.

So?  :peepwall:Nismark?  :peepwall:Wanneer gaan ons weer?  ;)

Hoop julle het lekker gelees.  Nou weet van julle ouens wat nog net van Wupperthal gehoor het, ook hoe die roete lyk.
xxxx
 
Misty and I went that way enroute to the Bidow Valley back in 2009 - nice pics you got there, still looks the same - brings back great memories
 
Pietcoke said:
Jy het dit baie deeglik ge-cover. ;)

Ja-Nee, dit was amper 'real-time' gewees.  :biggrin:  >:D



Lekker Nadia. Nou wag ons vir die Djebel se eerste RR.  :thumleft:
 
Weereens Well done Nadia! Dit het omtrent lekker gelyk. Ek en sand is nie juis vriende nie, maar gelukkig is die val sag.

Bly julle is veilig! Mooi foto's en mooi RR. :thumleft:

Daai skape by Oasis wei so dat die Stof Staan!
 
GeelKameel said:
Weereens Well done Nadia! Dit het omtrent lekker gelyk. [size=10pt]Ek en sand is nie juis vriende nie, maar gelukkig is die val sag.
[/size]

Bly julle is veilig! Mooi foto's en mooi RR. :thumleft:

Daai skape by Oasis wei so dat die Stof Staan!
My ego kneus maklik........ >:D
 
Nice RR and pics that I could see for a change  :thumleft:
 
D R, Poppie jy skryf darem oulik, net soos jy praat, pragtig. Dankie, dit was rereg lekker om saam te ry 8).
 
Ek het nou omtrent lekker gelees. Mooi storie en fotos!

Al 'n paar keer daardeur, maar lyk my ek moet meer stop vir fotos, want sommige van die omgewing lyk vir my vreemd  :biggrin:
 
Once again Nadia, thanks a lot for taking the time to put together this Gr8 RR & share your wonderful experience with us all.

Maak my sommer lus & sommer gou daar uit te kom in daardie mooi & special wereld. :thumleft:
 
Mooi Nadia, daar is niemand soos jy nie!  :thumleft:
 
Enjoyed reading this! 

Really like your attitude - riding a small bike like that on those sorts of roads is a great way to learn how to ride well in the long term.  Aside from being great fun - its what its all about IMO :thumleft:

I went through there in a bakkie when I was down in the Cape a year or so ago.  Would love to do that on my bike, you guys down in CT are really lucky to have that place near you  :drif:

 
Dusty Rusty said:
spoedvark said:
Het gou prenties gekyk. Sal later lees.

Hoe ver is daai XR's se range??

Nismark se "so ongeveer oor die 420 km, maar dan is die tenk dolleeg" (12l tenk)

Die wupperthal roete 40 km in totaal. (Soontoe en terug Oasis toe)

As jy meer wil weet van die Honda XR 125's gaan onder "General" na die "check out this little Mighty"

Ek`t baie respek vir die fietsies gekry, het self een en ook `n trippie of 2 met hulle gedoen, as jy haastig is gaan jy verveeld raak, maar as jy al die agter paaitjies ry kan ek amper nie aan `n lekkerder fiets dink om dit mee te doen as die klein XR`tjie nie, regtig fantastiese fietsie en GROOT waarde vir geld, ek geniet myne elke dag al is dit meeste van die tyd net werk toe en huis toe.
In die dorp kry ek gemiddeld 33km/lt - 35km/lt. Oop pad is die petrol verbruik slegter omdat jy meeste van die tyd oop kettels hardloop (95km/h - 105km/h op gelyk pad), dan sak die verbruik na 30km/lt - 29km/lt, slegste wat ek nog gekry het was 28.5km/lt op oop pad. So dit gaan afhang van waar en hoe jy ry, so as jy redelik rustig ry en werk op 33km/lt gaan jy maks 396km kry op 12lt OF 420km teen 35km/lt.

Awesome klein ekonomiese fietsies wat heeldag jou met n glimlag sal laat
 
Dankie vir die RR skarrebol!!!  :3some:

Dit bring sommer lekker memories van 'n lekker naweek terug :drif: Ek hoop ons kan sommer gou weer so maak!  :deal:

Al wat ek kan se is, ek het al baie die roete gery en die keer was een van die lekkerste keure!! :patch:

Die XR het nie die beste suspensie nie en ook nie baie perde nie, maar ek het so nou en dan sy oor gedraai en my vreeslik geniet, ek praat van so 60 - 70km/h!!! :ricky:

Die XR is stadig, wat vir my lekker was daarvan is die dat mens als om jou kan bekyk en ryk en weet julle wat? Dus so mooi land wat ons in bly, hoekom nie soms die tyd neem en dit te wardeur en te ervaar nie  :eek7:

@Valiant, ek hoor wat jy se en dit maak sin, ons ry gewoonlik niks vinniger as so 90km/h met die XR's nie, so dus al hoekom ek reken ons 35km/l kry. :thumleft:
 
Mev Vis Arend said:
Jo, Nadia, respek vir jou.  Jy kan maar.  Ek het dit al deur gepillion en moet se, dit is 'n baie mooi area. 

Dankie vir die rr en mooi prentjies. 

:thumleft: :thumleft:

Hallo Nannie! :hello:

Baie dankie. :).

Ek dink dis nogals iets wat daai wilde kuiken van julle ook terdee sal geniet!  :3some:
 
Stofdonkie said:
Pietcoke said:
Jy het dit baie deeglik ge-cover. ;)

Ja-Nee, dit was amper 'real-time' gewees.  :biggrin:  >:D



Lekker Nadia. Nou wag ons vir die Djebel se eerste RR.  :thumleft:

Sou gou soos wat ons weer  n tog aanpak...dan vertel ek julle alles!  In real-time!  ;D
 
GeelKameel said:
Weereens Well done Nadia! Dit het omtrent lekker gelyk. Ek en sand is nie juis vriende nie, maar gelukkig is die val sag.

Bly julle is veilig! Mooi foto's en mooi RR. :thumleft:

Daai skape by Oasis wei so dat die Stof Staan!

Jy is reg oor die skape:

:biggrin:

Kyk net hoe hang die stof!

 

Attachments

  • 100_9587.jpg
    100_9587.jpg
    187.8 KB
Top