Kransgat jou lekke deng. Post julle pics hier

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hinksding

Race Dog
Joined
Sep 12, 2010
Messages
3,002
Reaction score
227
Location
LOERIESFONTEIN
Bike
Honda XR125L
Hel, weereens was Kransgat 'n lekker affere vanjaar.  Dankie Mof, en die plaasmanne vir die voorbereiding en relings.  Weet nie hoeveel fotos daar gaan uitdop, die die kuier het ons uit die kameras gehou.  Dankie Chinaconnextion en Subie vir die ver travel uit die Transvaal, was lekker om julle ook te leer ken.  Ons almal was maar net teleurgesteld dat Subie nie lyk soos sy Avatar nie.

Vrydagaand was maar koel maar die vuur en sous het lekker van buite en binne warm gemaak.  Soos gewoontlik was daar weer 'n constant flow van kakpraat.

Ek moes Saterdag huistoe omdat my fam uit Windhoek kom kuier het.  Saterdag oggend het ek en Dikkobra in die pad geval, duskant Calvinia was die reen meer en die pad was kekglad(foto2), ek en Kobra het ons hande vol gehad om die scooters regop te hou. Ons het later so stadig soos 2 ou Aunties oppad kerk toe gery.  Ek kon nie help om te dink aan ou Harry wat verlede jaar sy moses so teegekom het op dieselfde pad nie (foto3)

Nouja, hoop julle ander kan ook bylas.

1.  Voor Kransgat.  Meeste van my luggage was komberse vir die koue.

2.  Pad tussen Loeries en Calvinia

3. Harry's pig in the mud

4.  Tuis

 

Attachments

  • P1030331.jpg
    P1030331.jpg
    120.3 KB
  • P1030341.jpg
    P1030341.jpg
    89.6 KB
  • IMG-20120901-01133.jpg
    IMG-20120901-01133.jpg
    355.9 KB
  • IMG-20120831-01131.jpg
    IMG-20120831-01131.jpg
    236.6 KB
het julle gemis , ons klomp het eers saterdag daar aangekom. die kuier was baie lekker, die wind het net later die aand begin waai en my bietjie kwaai rondgeruk ;D

Baie dankie aan mof vir n lekker party en die spit was uit die boeke uit.
 
...Le dai arme GS die hele pad vol... FAAAK!! glo die jockey was darm ongedeurd?!?!
 
:thumleft: Dit was n farken leka naweek! Dankie Mof!
 

Attachments

  • IMG_9064.jpg
    IMG_9064.jpg
    91.4 KB
  • IMG_9077.jpg
    IMG_9077.jpg
    129.1 KB
  • IMG_9084.jpg
    IMG_9084.jpg
    159.1 KB
  • IMG_9088.jpg
    IMG_9088.jpg
    149.7 KB
  • IMG_9091.jpg
    IMG_9091.jpg
    118.9 KB
:ricky: ...en die sand was ook lekker sports!
 

Attachments

  • IMG_9100.jpg
    IMG_9100.jpg
    95.2 KB
  • IMG_9151.jpg
    IMG_9151.jpg
    123 KB
  • IMG_9148.jpg
    IMG_9148.jpg
    59.5 KB
  • IMG_9131.jpg
    IMG_9131.jpg
    105.9 KB
  • IMG_9097.jpg
    IMG_9097.jpg
    150.5 KB
:pot: ...en die manne het al hoe meer guts gekry!
 

Attachments

  • IMG_9160.jpg
    IMG_9160.jpg
    44.9 KB
  • IMG_9162.jpg
    IMG_9162.jpg
    46.5 KB
  • IMG_9165.jpg
    IMG_9165.jpg
    49.1 KB
  • IMG_9179.jpg
    IMG_9179.jpg
    51.7 KB
  • IMG_9181.jpg
    IMG_9181.jpg
    104.4 KB
:biggrin: ...en dit was koud!!!
 

Attachments

  • IMG_9204.jpg
    IMG_9204.jpg
    93.8 KB
  • IMG_9200.jpg
    IMG_9200.jpg
    108.8 KB
  • IMG_9188.jpg
    IMG_9188.jpg
    139.9 KB
  • IMG_9183.jpg
    IMG_9183.jpg
    150.2 KB
  • IMG_9191.jpg
    IMG_9191.jpg
    128 KB
van die manne was bietjie...moeg?
 

Attachments

  • IMG_9208.jpg
    IMG_9208.jpg
    141.5 KB
  • IMG_9214.jpg
    IMG_9214.jpg
    192 KB
  • IMG_9215.jpg
    IMG_9215.jpg
    98.8 KB
  • IMG_9217.jpg
    IMG_9217.jpg
    159.8 KB
  • IMG_9227.jpg
    IMG_9227.jpg
    137.9 KB
pics
 

Attachments

  • IMG_9240.jpg
    IMG_9240.jpg
    60.3 KB
  • IMG_9241.jpg
    IMG_9241.jpg
    134.8 KB
  • IMG_9245.jpg
    IMG_9245.jpg
    62.6 KB
  • IMG_9248.jpg
    IMG_9248.jpg
    119.6 KB
  • IMG_9253.jpg
    IMG_9253.jpg
    210.8 KB
:ricky: Die water was ook sports! ...en die baas van die plaas! Weereens, dankie Mof!
 

Attachments

  • IMG_9277.jpg
    IMG_9277.jpg
    126.2 KB
  • IMG_9269.jpg
    IMG_9269.jpg
    223.1 KB
  • IMG_9266.jpg
    IMG_9266.jpg
    221.3 KB
  • IMG_9261.jpg
    IMG_9261.jpg
    217.4 KB
Ook veilig by die huis en agter mamma se blad.
Sal more verder  skinder :thumleft:
 
Ek het darem ook so klompie foto's geneem, maar die kamera le' by die huis, so my bydra sal more te sien wees. :3some:
Dankie Mof dis was weereens befok, en daai sand paadjie raak al hoe makliker, het net 2 groot oe' gevalle gehad met die inry en uitry slag, maar darem bo gebly. :ricky:
 
Dankie Mof vir jou gasvryheid + dankie ook vir al die ander vriendelike mense wat daar was ...ons (ek & Luther) het lekker gekuier en baie gelag.
Hier is 'n paar pics:
1- stop by Vanrhynsdorp vir ontbyt, dankie Tiaan
2- stop by Calvinia hotel ...om koeldrank te drink  : )
3- die ete se boude
4- ons was honger
5- drie staan vir pic
6- ons enigste 2 vrouens daar
7- Tgg was bietjie moeg Sondagoggend
8- en Luther het Powerade Sondagoggend nodig gehad om weer by die huis te kom
 

Attachments

  • DSC04821.JPG
    DSC04821.JPG
    71.5 KB
  • DSC04851.JPG
    DSC04851.JPG
    66 KB
  • DSC04855.JPG
    DSC04855.JPG
    101.1 KB
  • DSC04860.JPG
    DSC04860.JPG
    89.6 KB
  • DSC04866.JPG
    DSC04866.JPG
    87.6 KB
  • DSC04873.JPG
    DSC04873.JPG
    70.1 KB
  • DSC04877.JPG
    DSC04877.JPG
    112.2 KB
  • DSC04878.JPG
    DSC04878.JPG
    65.2 KB
Dankie Moff dat jy jou pragtige plek met ons gedeel het. My bek het omtrent oopgehang toe ek die amfiteater in rots sien daarso.
Lekker mense ontmoet.
Hinksding en sy maat Dikkobra (seker van daai fliek dink dit is in laws of iets. Waar is jou fanny pack dan?)
Sal darem laaik om vir Dikkobra,Dirt copper en Nemodakar saam te sien  :imaposer:
Die drie muskadels (muskateers)  ouman en kie. (Voel sleg dat ek nie seker is van Marius en ? se name nie :) Kanniedoods.
Die vredendal groep was n lekker klomp bymekaar en het my lag spiere oortyd gewerk.
Dit was lekker om vir Luther na jare se oor en weer praat/terg op die internet  te ontmoet met sy mooi vroutjie.
So spyt ek het nie n video gehad van Luther se exit uit sy tent die wal af die oggend nie. Sopnat nog en baie snaaks.
Jy het n great meisiekind en julle is goeie maatjies kan mens sien.
Tiaan,Nico,Stefaan, Tgg ,Rynet,Katvis, Spot repair (sorry naam vergeet) China connexion:thumleft:
Stoetie het ek al ontmoet en het die ou baie proffesioneel en cool sy bike daar deur die sand en bosse ingery en gepark asof die terrein nie saak gemaak het nie :imaposer:
Vergeef my maar die ouens se name wat ek vergeet het.
Ek dink ons moet hierdie bash herdoop na die karnivoor bash toe. Groente,slaai of sulke goed het glad nie gefeature nie :mwink:
Ek kan nie onthou of ek al in my lewe sulke lekker skaapvleis geeet het nie. Die gemors wat ons hierbo kry proe nie naasteby so lekker nie.
As Mof weer so iets hou hoop ek om dit weer bytewoon. Hierdie keer sal ek en my seun kom want die ou wil so graag erens in tent slaap in die veld . Die fotos weerspieel nie regtig hoe mooi hierdie plek/area is vir my nie.
Ek le en vrek vandag. Gister in een trek,14 ure terug gery.
Baie dankie manne. Dink daaraan om vir my n wilde  T-shirt te ontwerp wat se ek het  Mof se tweespoor gery   :imaposer:
 
Dankie aan almal wat gekom het, ek het eintlik die klein kuier baie geniet. Mens gesels lekker almal saam. Saterdagaand betjie vroeg gefade, maar wat kan ek sê.
Die rivier het vanmôre weer opgetel tot op die bakkie se neus, so ons was gelukkig. Ons is nou net terug van die opruim af, altyd 'n klein werkie na die honde daar was - dankie.

Wat die spoorsnyery betref moet ek sê dat die Vredendallers baie beter ry liggies onder die prop as onder die babbelaas! Die jaar was daar darem 'n paar KTM-merke ook.

Net een foto geneem Vrydag voor die sports begin het. Vlnr: Subie (jy sê hom 'sabbie' vir sub-officer in die brandweer), Christo, Rassie, Ouman, Chinaconnexion se voete, Dikkobra (dis sy Tom Cruise gesig) en Hingsding. Stoetie het ons ook later gejoin, maar almal weet in elk geval hoe dit lyk!

 

Attachments

  • 310820121602a.JPG
    310820121602a.JPG
    392.2 KB
Mof daai laaste foto moet geraam word!!!

Subie met n langbroek aan!!! :deal:
 

Latest posts

Top