IN FLIGHT WITH THE FISH EAGLES – NAMIBIA, BOSTWANA, ZIMBABWE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Sien hom en hoor hom, geen probleem nie. Woody1 check jou komper vir wurms of virusse!
 
Vis Arend said:
Geotraveller said:
Sien hom en hoor hom, geen probleem nie. Woody1 check jou komper vir wurms of virusse!

:thumleft:

Werk by my ook nie en my masjien is skoner as 'n maagd se gewete.

Dalk blokkeer hulle Telkom IP's
 
Sjoe amper gedink dis my LAAT aand movies wat 'n bietjie wurmpies uitgebroei het. :imaposer:
Snaaks ek kan die ander wel sien vanaand... net die laaste een is sjiek....

Ek is by NEOTEL, dus geen Telkom probleem
 
woody1 said:
Sjoe amper gedink dis my LAAT aand movies wat 'n bietjie wurmpies uitgebroei het. :imaposer:
Snaaks ek kan die ander wel sien vanaand... net die laaste een is sjiek....

Ek is by NEOTEL, dus geen Telkom probleem

Oor ambisieus youtube filters. Vissie sal hulle moet email en kleim vat op sy kopiereg
 
OK, ek is besig om een op Youtube te laai, hy sal ongelukkig nie musiek ophe nie.  Julle sal maar julle hi-fi's moet aansit vir musiek.  :biggrin:
 
Vis Arend said:
OK, ek is besig om een op Youtube te laai, hy sal ongelukkig nie musiek ophe nie.  Julle sal maar julle hi-fi's moet aansit vir musiek.  :biggrin:

So gese en so gemaak, hoop julle kan nou iets sien.

[flash=480,385]https://youtube.com/v/6J8MwIpxj9U[/flash]
 
Pepe said:
Louis, net vir interesantheid - Hasie was 'n oewerkonyn. Hulle enigste habitat is die Sakrivier en hulle is 'n uiters bedreigde spesie. Weg het 'n paar jaar gelede 'n artikel oor hulle gedoen.

Yep my eerste gedagte ook. Het tok-tokkie nie 'n paar jaar terug na hulle gaan soek nie?

Baie dankie Arende, ek het heerlik saamgereis.
 
Dankie buzzlightyear.
 
Ek wens net ek het op daai stadium meer kennis gehad oor Hasie.  Ons het nou so bietjie opgelees oor hulle en dit was kwaai opvoedkundig.  Ek reken so leer 'n mens maar, maar die klein bokker het darem 'n helse groot leemte gelaat in so kort tydjie.  :angel13:

   
 
Julle twee het nie net die geld en tyd om so te ry nie maar defnitief ook die GUTS!...Respek vir dit. Ek sou maar 'n paar spastiese-rukkings gekry het in daai afgeleë dele met die sand en skerp klippe.  :p

Ons ander kan maar net droom en in die verbeelding saamry. Dankie vir die RR, moes baie tyd in beslag geneem het.
Julle is van die mense wat nog die forum lewendig hou.  :thumleft:
 
heti said:
Vis Arend said:
heti said:
Thanks for the super RR!!  :laughing4:

We tend to focus on the rider and his experiences, but I would love to hear Mev. Visarend's tips and insights for other SWAMBOs who might consider undertaking such an long trip as pillion.  :deal:

Her side of the story is on the way.   :thumleft:

Kriek....kriek......kriek........   :peepwall:

heti, I wrote my reply a few times already just to delete it again.  I don't really know what to say. 

People often ask me how I experience the trips as a pillion and all want to know if I do fall asleep at the back and what do I do to keep myself busy for so many hours.  It is very difficult for me to explain as we are a couple for about 34 years now and we do almost everything together, so, everything we do comes very natural to us. 

I can just mention that I thoroughly enjoy the outdoors and biking.  Seeing that I am a lousy rider, I had to become a pillion. I keep myself busy by taking pictures, play with the camera or just drinking in the surroundings.  And then of cause, I keep the old man busy.  ( :imaposer: He needs to concentrate a lot more with me there at the back and forever moving around taking photos)

As a pillion, I experience the trip the same way as my hubby, just without all the hard work of riding.  (Hey, but it is hard work taking photo’s as well.) 

I’ve got a few tips  :
Plan the route and the whole trip together so that you both know what you let yourself in for. 
Be prepared to rough it and to take the bare minimum.  (But I NEVER go without my "face"  :biggrin:)
Make things as easy as possible for each other.
Share responsibilities.  When we stop, we’ve got combined tasks to do and then each one has their own tasks to do before we can think to relax.  (Maar ek werk soveel beter met ‘n bier in die hand).
Ban all negative thoughts (for example snakes) from this trip.
As a pillion, learn to sense danger and learn to cope with hiccups.
Learn and trust the riders' riding skills.
Become one with the rider and his riding style and the bike.  Do not become the backseat rider. 
There will be very long days in the saddle and you will get tired.  Never mind, tomorrow you will feel fresh again. 
Keep each other busy, especially on long boring roads. 
Turn everything that might resemble work into fun.
Just enjoy the trip.  It usually takes a lot of planning and a lot of money to do trips like this and it is not worth spoiling it with anything negative. 

I hope I made sense with what I said, but please feel free to ask me specific questions should you want to know anything else and I will gladly try to help were possible. 

Last but not least, I don’t always know how we stay upright, but most of the times we do.
The other times we just get close to nature – very close.  :lol8:

 
Visarende ek geniet julle RR's baie en die foto's is fantasties. Ek het baie respek vir die paaie wat julle aan durf so op julle eie.
Sal julle graag wil persoonik ontmoet as julle weer in die geweste kom
 
Top