IN FLIGHT WITH THE FISH EAGLES – NAMIBIA, BOSTWANA, ZIMBABWE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Scenic Ride said:
Dankie vir jul moeite met die RR,  het dit baie geniet!  Wat my fassineer is met hoe 'n lekker aanslag Mev Vis so saam met jou in die sand duikrol.  Ek dink my vrou se sin vir humor sou erg beproef  geraak het met 3 valle in 20 km,  soos op jou vriende se plaaspad.

Ek maak hulle reg groot.  :biggrin:

WILDCOAST said:
Truly inspiring RR thank you, R.I.P. Hasie, Do you mind sharing your pot bread recipe?

Pot bread or roosterkoek for two for o0ne meal and a bit of padkos. (Maybe)
2 Cups of Cake flour
1 Teaspoon salt
Half a tespoon of Instant dry heast
3 Teaspoon sugar
Lukewarm warm (heated in the sun will do)
Chuck all together and knee together until the dough is smooth
Let rise in a warm place to double the size.  In Namibia let rise in a cool place.
Knee down again and brake or cut into six pieces
Let it stand to rise a little again and put on grid, the coals must not be too hot

Variety:
Dice 2-3 garlic cloves and cut cheese into tiny blocks/pieces and mix with the dough.

Enjoy.
 
Mev Vis Arend said:
spoedvark said:
Vis Arend said:
woody1 said:
Kom kom nou.... Het julle laag gevlieg die 14de... daai file is missing.  Seker maar op die Arende se vlerkies gewees.

Ek sien julle het ook Verneukpan van die agterkant ingekom soos ons.

Die 14de is van Swartbooidrift na Ruacana, maar ons het mos van Epupa verby Swartboois en Ruacana gery tot by Ondangwa, daai gedeelte Ondangwa toe is nie op nie.

Ons het dieselfde as julle oorgekom, die afdraai bordjie gesien maar aangeneuk soos die GPS seg.  Klein foutjie.  Daai eerste hek was ook toegedraai met blou draad, maar ek het MacGayver tool.   :biggrin:



BREAKING AND ENTRY????? Die manne in blou gaat jou soek!!!!!!!! :imaposer: :imaposer: :imaposer:

Nou wie gaan vir hulle vertel waar ons bly?   >:D

Kannie lieggie, Gin Honne sal vir hulle vertellie!!!!!!!!!!!!!!!!! :lol8: :3some:
 
Great RR en respek  :thumleft:

Dankie dat jy dit met ons gedeel het
 
Lekker een Louis, sal nog met jou gesels oor daai rooi duin paadjies voor ek opry Koës toe Julie.. nice RR.. :thumleft:
 
Dwerg said:
Great RR en respek  :thumleft:

Dankie dat jy dit met ons gedeel het
:thumleft:

weskus said:
Lekker een Louis, sal nog met jou gesels oor daai rooi duin paadjies voor ek opry Koës toe Julie.. nice RR.. :thumleft:

Daai is amper 'n moet ry paadjies as jy in die omgewing is. 
 
Louis, weet nie of ek net k@k kyk nie maar ek kry nie die gedeelte tussen Gochas en Molopo nie, gooi hom hier op as jy weer kans het dat ek bietjie kan kyk hoe dit by my roete gaan inwerk vir Koës asb man.. ;D
 
Now that is an EPIC ADVENTURE!!!!!

Big respect to you and your wife, amazing report and a truely wonderful trip. Just a pity Hasie never got to spend more time with you.
 
weskus said:
Louis, weet nie of ek net k@k kyk nie maar ek kry nie die gedeelte tussen Gochas en Molopo nie, gooi hom hier op as jy weer kans het dat ek bietjie kan kyk hoe dit by my roete gaan inwerk vir Koës asb man.. ;D

Jy kyk reg, dis ek wat k@k gepost het.  Ek sal dit vannaand opsit.  Wil jy die een hê soos ek op die RR gery het?  Ek sou oorspronklik nie plaas omgery het nie, maar ek het nou.  Die ander roete van my is reguit van Gochas na Koes.  Daar is net een afdraai op daai pad.  OK, ek sal jou altwee gooi.  :thumleft:
 
brettp said:
Now that is an EPIC ADVENTURE!!!!!

Big respect to you and your wife, amazing report and a truely wonderful trip. Just a pity Hasie never got to spend more time with you.

Thanks. 
Hasie is still a heartsore story in this household.  :(  The little oke climbed deep into our hearts in a very short time. 
 
Dwerg said:
Great RR en respek  :thumleft:

Dankie dat jy dit met ons gedeel het

Se ek ook Dwerg...nog op ons altwee se bucket list.

Bleddie goeie werk en dankie vir die deel en moeite met die RR!  :thumleft:
 
Die trip is op my bucket list. Dankie weer vir die rr. Groot respek vir beide van julle :thumleft: :thumleft:
 
Arende, dit was  :drif: om so saam die pics  te lees (en eet)  :drif:

Absoluut great!  :thumleft:
 
Louis, net vir interesantheid - Hasie was 'n oewerkonyn. Hulle enigste habitat is die Sakrivier en hulle is 'n uiters bedreigde spesie. Weg het 'n paar jaar gelede 'n artikel oor hulle gedoen.
 
Sjoe...wat kan mens se...die woorde raak min om te kan beskryf hoe nice julle RR is  :thumleft:

Baie nice en bly julle is veilig by die huis  :ricky:
 
bud500 said:
Great ride en report, dankie vir die moeite om dit te deel.  :thumleft: :ricky:
Hel ek wil graag gaan.
:thumleft:

Swart Baard said:
Sjoe...wat kan mens se...die woorde raak min om te kan beskryf hoe nice julle RR is  :thumleft:

Baie nice en bly julle is veilig by die huis  :ricky:
:thumleft:

 
Thanks for a seriously lekker ride report! What an unforgettable trip!  :thumleft:
 
Top