IN FLIGHT WITH THE FISH EAGLES – NAMIBIA, BOSTWANA, ZIMBABWE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Just Blip It! said:
Thanks for a seriously lekker ride report! What an unforgettable trip!  :thumleft:
  :thumleft:  It was unforgettable.  ;D

n0b0dy said:
Einlik het swambo Saam gewees.
:ricky: word beplan

Julle sal die kwaai geniet.  :thumleft:
 
Is nou eers op bl 7,  maar Desember wys ek vir CBC waar ek groot geword het. Otjiwarongo,  Kombat,  Oshakati,  Okahandja,  Windhoek,  Helmeringhausen. Baie dankie Vis Arende.
 
Fearless said:
Is nou eers op bl 7,  maar Desember wys ek vir CBC waar ek groot geword het. Otjiwarongo,  Kombat,  Oshakati,  Okahandja,  Windhoek,  Helmeringhausen. Baie dankie Vis Arende.

Julle mense wat so trips beplan maak my geweldig jaloers. 
 
Die was n ongelooflike lekker RR om te lees, ek het hom maar so stuk stuk gelees soos n tydskrif.
Ek saluut julle, welgedaan! Jou vrou neem mooi fotos
Julle mag maar
 
TVB said:
Die was n ongelooflike lekker RR om te lees, ek het hom maar so stuk stuk gelees soos n tydskrif.
Ek saluut julle, welgedaan! Jou vrou neem mooi fotos
Julle mag maar

Baie dankie, dis ook al hoekom ek haar saam vat.  :pot:  :patch:  :biggrin:
 
So een of twee videos wat volg.

Die sandstorm die oggend wat ons uit Kwowarib vertrek het.

[flash=480,385]https://youtube.com/v/j_DrvMXT874[/flash]
 
So paar tweespoor paatjies wat ons gery het.

[flash=480,385]https://youtube.com/v/JEM3J7PzEcA[/flash]
 
Baie dankie vir die awesome RR. Ek is nog nuut met die adv riding, en hierdie lyk soos iets wat ek def wil aanpak. Sal maar eers met n korter tripie begin.

Thx julle...
 
Vis Arend said:
heti said:
Thanks for the super RR!!  :laughing4:

We tend to focus on the rider and his experiences, but I would love to hear Mev. Visarend's tips and insights for other SWAMBOs who might consider undertaking such an long trip as pillion.  :deal:

Her side of the story is on the way.   :thumleft:

Kriek....kriek......kriek........  :peepwall:
 
Moenie so pushy wees nie, sy doen nog die skottelgoed.  :peepwall:

Wat van daai LYS... alles wat saam gaan op so 'n trip.
 
woody1 said:
Moenie so pushy wees nie, sy doen nog die skottelgoed.  :peepwall:

Wat van daai LYS... alles wat saam gaan op so 'n trip.

Groot bek van vêr-af né............  >:D


Oppas as Mev VA jou by die bash kry    :imaposer:
 
Uiteindelik het ek vandag kans gekry om die RR klaar te lees.Wel gedaan julle en very well done met daai swaar gelaaide bike op daai dik sand!As ek eendag groot is en genoeg geld het wil ek my vrou ook op so trip vat!
 
Vis Arend said:
So paar tweespoor paatjies wat ons gery het.

As ek nie geweet het julle is terug nie, sou ek sweer julle is verdwaal  ;)
 
Another video from Gai Ais fountain, the cam was on for brief moments, but you will get a fairly good idea of the road/tracks to the fountain.  On the video from 6.25 we were already 6-7 hours on the road, pretty tired and without water, and we still had something like 26km to go.

Enjoy
[flash=480,385]https://youtube.com/v/Gb40W0EgFEs[/flash]
 
 
kannie sien nie

 

Attachments

  • video.jpg
    video.jpg
    76.4 KB
Ai tog, en ons kan sien.  ???  Ek weet nou nie hoe om dit reg te maak nie.

Waars die slim manne, help asb.
 
Top