13 Musketeers “Invade” Stilbaai

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Snafu said:
Fourie, jy moet ietsie vat vir die mag, beplan solank daai roete na Veldtie toe!

Hey ek kan nie my roetes in die veld op my hurke beplan nie .........................  :imaposer:

Ek is besig om twee roetes te beplan ..................... een is n naweek roete (die gewone beplanning word stuk-stuk in privaatheid ( :dink:  :pottytrain4: ) gedoen en hy word net ge-fine tune op die rekenaar)  ;) Hy is omtrent 90% klaar en dan sal ek dit oorgee aan die public relations and accomodation department vir verdere afhandeling.  :biggrin:
Die ander een is n laaaaaaaaaang roete, maar daar is nog te veel veranderlikes wat n rol kan speel en net twee dogs weet nog daarvan. Vir hom doen ek die volle beplanning want ek het net n beperkte tyd om dit te kan doen ................ ;)
 
Oom Foe-rie said:

:patch:
 
Jis Pieta! Ek was so besig die week, maar hiermee se ek baie dankie vir die lekker RR! Ons sal dit meer gereeld moet doen sodat jy in oefening kan bly! Jy het mos nou die nuwe kamera en als!

Hoe lykit - gaan ons ietsie vat erens later?

O
 
Ouman said:

Japie el LIKE jou avatar baie......... :drif: :mwink: :biggrin:

Ek het gewonder wat het van die oudste geraak...... ???

Ek gaan by die Dogs stop namiddag (4:30) , maar ek moet 6 uur by die huis wees. :thumleft:
 
Die ander een is n laaaaaaaaaang roete, maar daar is nog te veel veranderlikes wat n rol kan speel en [size=10pt][size=10pt]net twee dogs weet nog daarvan.[/size][/size] Vir hom doen ek die volle beplanning want ek het net n beperkte tyd om dit te kan doen ................ ;)
My lips are sealed :peepwall:
 
Piet Coke said:

Strafdop!
 
jupiter said:

:patch: :patch: :patch:
 
Moet nie die man nog aanmoedig nie.
 
Die man sê dan sy lippe is geseel  :deal:................... hoe gaan jy dan n strafdop in hom in kry of gaan jy hom op drip sit  :imaposer:
 
Piet Coke said:
Ouman said:
Jis Pieta! Ek was so besig die week, maar hiermee se ek baie dankie vir die lekker RR! Ons sal dit meer gereeld moet doen sodat jy in oefening kan bly! Jy het mos nou die nuwe kamera en als!

Hoe lykit - gaan ons ietsie vat erens later?

O
Japie el LIKE jou avatar baie......... :drif: :mwink: :biggrin:

Ek het gewonder wat het van die oudste geraak...... ???

Ek gaan by die Dogs stop namiddag (4:30) , maar ek moet 6 uur by die huis wees. :thumleft:

Ja jong! Ek moes 'n plan maak, want met altwee die vorige Avatars het iemand sy toys gegooi omdat ek "sy" Avatar gebruik! Ek dink nie iemand het nou so een soos die nie!
 
Snafu said:
Piet Coke said:
Oom Foe-rie said:
Snafu said:
Fourie, jy moet ietsie vat vir die mag, beplan solank daai roete na Veldtie toe!

Hey ek kan nie my roetes in die veld op my hurke beplan nie .........................  :imaposer:

Ek is besig om twee roetes te beplan ..................... een is n naweek roete (die gewone beplanning word stuk-stuk in privaatheid ( :dink:  :pottytrain4: ) gedoen en hy word net ge-fine tune op die rekenaar)  ;) Hy is omtrent 90% klaar en dan sal ek dit oorgee aan die public relations and accomodation department vir verdere afhandeling.  :biggrin:
Die ander een is n laaaaaaaaaang roete, maar daar is nog te veel veranderlikes wat n rol kan speel en [size=10pt][size=10pt]net twee dogs weet nog daarvan.[/size][/size] Vir hom doen ek die volle beplanning want ek het net n beperkte tyd om dit te kan doen ................ ;)
My lips are sealed :peepwall:

Strafdop!
YES Please :thumleft: >:D
 
Oom Foe-rie said:
Snafu said:
Fourie, jy moet ietsie vat vir die mag, beplan solank daai roete na Veldtie toe!

Hey ek kan nie my roetes in die veld op my hurke beplan nie .........................  :imaposer:

Ek is besig om twee roetes te beplan ..................... een is n naweek roete (die gewone beplanning word stuk-stuk in privaatheid ( :dink:  :pottytrain4: ) gedoen en hy word net ge-fine tune op die rekenaar)  ;) Hy is omtrent 90% klaar en dan sal ek dit oorgee aan die public relations and accomodation department vir verdere afhandeling.  :biggrin:
Die ander een is n laaaaaaaaaang roete, maar daar is nog te veel veranderlikes wat n rol kan speel en net twee dogs weet nog daarvan. Vir hom doen ek die volle beplanning want ek het net n beperkte tyd om dit te kan doen ................ ;)
.                                                                                                                                                                                Ek hoop nie dit is weer teerpad nie.  En jy ry nie weer voor nie.  Jy hou almal op
 
Ball and Chain said:

................. en jy kon nie bybly op die grondpad nie. Die manne agter jou moes net koes vir die flying parts soos jou skoeter begin opbreek het toe jy my wou jaag  :p :p :p :p :imaposer:
 
Hier word nou so baie stront gepraat kan die mods asb die RR na Jou Ma skuif? :peepwall: :imaposer: :imaposer:
 
Ja nee Chris.  Hulle praat so baie, dit voel of ek ook saam was  :biggrin:

Lekker storie Piet.  Jy kan.
 
Dis oor dit so lekker storie is dat daar so lekker gesels word.
 
Oom Foe-rie said:
Ball and Chain said:
Oom Foe-rie said:
Snafu said:
Fourie, jy moet ietsie vat vir die mag, beplan solank daai roete na Veldtie toe!

Hey ek kan nie my roetes in die veld op my hurke beplan nie .........................  :imaposer:

Ek is besig om twee roetes te beplan ..................... een is n naweek roete (die gewone beplanning word stuk-stuk in privaatheid ( :dink:  :pottytrain4: ) gedoen en hy word net ge-fine tune op die rekenaar)  ;) Hy is omtrent 90% klaar en dan sal ek dit oorgee aan die public relations and accomodation department vir verdere afhandeling.  :biggrin:
Die ander een is n laaaaaaaaaang roete, maar daar is nog te veel veranderlikes wat n rol kan speel en net twee dogs weet nog daarvan. Vir hom doen ek die volle beplanning want ek het net n beperkte tyd om dit te kan doen ................ ;)
.                                                                                                                                                                                 Ek hoop nie dit is weer teerpad nie.  En jy ry nie weer voor nie.  Jy hou almal op

................. en jy kon nie bybly op die grondpad nie. Die manne agter jou moes net koes vir die flying parts soos jou skoeter begin opbreek het toe jy my wou jaag  :p :p :p :p :imaposer:
Is jy en YammieS10 "n tweeling?

Wat bedoel jy Mnr Kettang :pot: Ek watch julle! :peepwall:
 
Top