2000km vir die naweek en mal sneeu

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Befarkte RR! OBS is seker maar vlou as dit so koud is?
 
Ja see duiwel obs maak jou daar niks al wat ek weet is dat jy skuit fyn die volgende dag.....................
 
J-mo: Jy wat die LIG gesien het sou nie veel verder as die boom gate gekom het onder aan die pas nie, jou GS1200 se potte sou soos ankers jou bike vasgehou het in daai sneeu.....
 
Dis ek daai, wanneer en waar het ek jou ontmoet? Ek bly nou in adventure bike HEAVEN en arme MI bly nou in Jo'burg
 
Dis lekker om so in die sneeu te speel...    :ricky:  dankie vir die RR  :thumleft:
 
eugene said:
Dis ek daai, wanneer en waar het ek jou ontmoet? Ek bly nou in adventure bike HEAVEN en arme MI bly nou in Jo'burg
Bra Eugene! - Het jynou alweer iemand famous raak gery!
 

Attachments

  • PICT0063.JPG
    PICT0063.JPG
    71.8 KB
Top