3 Tubbies en Ben

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Keith Barbier

Race Dog
Joined
Oct 18, 2012
Messages
1,362
Reaction score
0
Location
Kirkwood
Bike
Honda XRV 750 Africa Twin
Met ons onlangse kuier op Nieu Bethesda het iemand gepraat van ry - Ek en Skaapkop besluit ons is in  :thumleft: ons ry saam met Tubby en Ben Tap.

Daar is nie eintlik beplanning gedoen nie, net een doel en dis om so te ry dat Ben sy fiets Dinsdag op George sal inboek vir 'n diens.

Ek en Skaapkop het vanaf Kirkwood gery en die ander twee manne op Graaff Reinet ontmoet. Ons vat toe die pad in die rigting van Vosburg waar ons besluit het om die eerste aand te oornag.

Die eerste smoke break tussen Graaff Reinet en Murraysburg
 

Attachments

  • SAM_0917.JPG
    SAM_0917.JPG
    94.7 KB · Views: 617
Ek het vir Skaapkop my ou bike broek gegee wat ons baie laat lag het op die trippie. Die broek is donners warm en 'n mens sweet so baie jy wonder of jy in jou broek wat afgeslaan het en of dit sweet is  :imaposer:  :imaposer: Daar sal nog fotos wees wat 'n mens laat dink hieroor  :peepwall:

 

Attachments

  • SAM_0915.JPG
    SAM_0915.JPG
    89.7 KB · Views: 597
Die mense het ampoer die kafee op Murraysburg na my genoem  :patch:

 

Attachments

  • SAM_0918.JPG
    SAM_0918.JPG
    53.7 KB · Views: 603
Hier soek ons koelte voor Murraysburg se kerk

 

Attachments

  • SAM_0920.JPG
    SAM_0920.JPG
    79.1 KB · Views: 604
Dis 1 uur en die son trek water  :drif:

 

Attachments

  • SAM_0922.JPG
    SAM_0922.JPG
    69.5 KB · Views: 598
Ons wou net die dag so gery het om verby die besige paaie te kom. Vanaf Murraysburg is ons Victoria Wes toe

 

Attachments

  • SAM_0926.JPG
    SAM_0926.JPG
    66.3 KB · Views: 583
Lyk lekker man, ek ry saam, met broek of sonder broek...

Sent from my D5103 using Tapatalk
 
Soos genoem dit was blerrie warm en hier kry ons weer 'n klein stullie koelte voor die Merino Restaurant op Victoria Wes
 

Attachments

  • SAM_0928.JPG
    SAM_0928.JPG
    52.3 KB · Views: 578
Skaapkop reel vir ons toe twee plaaslike wagte om ons fietse op te pas terwyl ons ietsie eet  :laughing4:

 

Attachments

  • SAM_0929.JPG
    SAM_0929.JPG
    70.3 KB · Views: 585
Nog een - glo nie een van ons se vroens was al hier nie  :peepwall:

 

Attachments

  • SAM_0935.JPG
    SAM_0935.JPG
    57.3 KB · Views: 561
Ons het hier die lekkerste skaap sterte en groente ingepak  :ricky:

 

Attachments

  • SAM_0936.JPG
    SAM_0936.JPG
    57.2 KB · Views: 559
Na die ruskans vat ons een van die lekker Noord-Kaap grong paaie Vosburg toe.

Hier stop ons vir nog 'n rook en bene rek sessie

 

Attachments

  • SAM_0939.JPG
    SAM_0939.JPG
    90 KB · Views: 562
Pragtige gravel highways  :thumleft:

 

Attachments

  • SAM_0940.JPG
    SAM_0940.JPG
    53.4 KB · Views: 564
At last !!! Klaar gery vir die dag. Hier stop ons voor die Karoo Country Inn op Vosburg. Eers stof afgesluk en toe slaapplek gesoek

 

Attachments

  • SAM_0944.JPG
    SAM_0944.JPG
    51.6 KB · Views: 551
Ons was nogal verbaas om Winterberg se "spyker bar" hier ook raak te loop.  :laughing4:  :thumleft:

Tannie Aletta het die "spykers" goed onder beheer

 

Attachments

  • SAM_0947.JPG
    SAM_0947.JPG
    58.8 KB · Views: 548

Latest posts

Top