A Westcoast visit.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Chris, dankie vir daai nommers, ek sou graag meer wil uitvind oor e-motorbike ombouiings.

PS. Jy moes seker baie pad vra, jy ken mos nie die deel van ons land so goed nie........ :pot:
 
2StrokeDan said:

Ek moes een keer en toe belieg hulle my in Loeriesfontein!!! :biggrin: :eek:
Ek vra by die garage of Hingsding nog regs van die hoofstraat woon. nee seg een hyt getrek en beduie my breedvoerig. Gaan soek die straat en kry  hom ma daai facebrick huis moet seker nog gebou word wat Hingsding kamma na getrek het!! :biggrin:
 
DUSTRIDERS said:

:imaposer: :imaposer: :imaposer:
 
DUSTRIDERS said:
LMG said:
Ai Chris, jy kan maar hier in Langebaan by my ook aanry . . .
LMG probleem is as ek by almal moet aandoen wat ek ken haal ek nooit weer huis nie!!! ;) ;D :lol8:
Ek kry gereeld skel omdat ek verby gesluip het!!! ;D
Dis nou net hier waar ek niks gaan sê nie :peepwall: bly jy kon 'n lekker draai ry ou maat..
 
Ek het begrip . . .

Lyk asof nig Nelia jou lekker bederf het. Hoop Piet het ook 'n reëntjie gehad.
 
yes Chris, ek kom min hierso aan lyn deesdae, maar om hierdie nou vanoggend raak te lees is 'n voorreg.

Ek hoop jy kry nog jare se genot uit daardie sidecar fiets  :ricky:
 
Lees nou hierdie een raak. Goed om jou weer op die pad te sien Chris!!!!!
 
Snafu said:
Lees nou hierdie een raak. Goed om jou weer op die pad te sien Chris!!!!!
Net gister gelê en wonder hoe dit met jou gaan!!?
Bly omte sien jy loer nog hier in af en toe!! :thumleft:
Groete vir M.
 
weskus said:
DUSTRIDERS said:
LMG said:
Ai Chris, jy kan maar hier in Langebaan by my ook aanry . . .
LMG probleem is as ek by almal moet aandoen wat ek ken haal ek nooit weer huis nie!!! ;) ;D :lol8:
Ek kry gereeld skel omdat ek verby gesluip het!!! ;D
Dis nou net hier waar ek niks gaan sê nie :peepwall: bly jy kon 'n lekker draai ry ou maat..
Ek het darem eenslag 200meter afgedraai vanaf die N7 om jou te kom kuier by Trawal wynkelder!! :thumleft: :thumleft: :peepwall:
 
Lekker man Chris! :thumleft:

Daar waar jy deur die stof storm gery het lyk die wereld maar nog bitter kaal en droog?
 
Tampan said:
Lekker man Chris! :thumleft:

Daar waar jy deur die stof storm gery het lyk die wereld maar nog bitter kaal en droog?
Tampan voor die groot reen het ek verneem daar is beter dele op die maan as daai stuk wat ek deurgery het!! ;D
Ek weet nie hoe boer n mens as dit so lyk nie!! :( :eek:
 
Top