grim101
Race Dog
Manne Trip
Dis my eerste ride report so kom ons kyk hoe gaan dinge.
Ek het net my 650 Vstrom gekry en ek en 'n vriend beplan 'n manne trip deur die Baviaanskloof. Moes mooi praat by die girl, want sy geniet dit om saam my te pillion, maar 'n man wil mos partykeer voel hoe loop sy bike alleen! Of hoe?
Dit het begin as 'n geselsie, toe is daar gekyk na plekke om te gaan. Toe ons weer sien toe is die datum en blyplek gereel.
Die Bikes: Suzuki 650 Vstrom
Honda Africa Twin
Die plan:
Ry Vrydagmiddag deur die 7 passe pad tot by Arch Rock waar ons oorslaap.
Saterdagoggend gaan ons teerpad langs tot in Patensie en deur die kloof tot by Bo Kloof gastehuis.