AKA

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dwerg

Born head first and brought up ankle deep
WD Supporter
Joined
Jan 18, 2011
Messages
15,018
Reaction score
3,173
Location
Overberg
Bike
Triumph (all models)
Nou nie regtig nuut nie maar 'n naam verandering aangesien daar 'n meer senior lid is wat ook Dam Duiker is.

Carrots/Cocky, nie seker wie met die nuwe naam opgekom het nie maar ek neem aan dis oor ek 'n kort gat is  :angry2:
 
Top