Baviaans side entry from Steytlerville's side?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

weskus

Race Dog
Joined
Nov 24, 2008
Messages
3,436
Reaction score
16
Location
Riebeek Wes
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo manne, 'n vinnige vraag en jammer as dit erens gepost is (het probeer soek) Ek verbeel my daar was 'n track oor die berg van Steytlerville se kant af tot in die kloof. As ek reg onthou was daar 'n gedeelte tot by 'n toring en dan weer ander af..help my reg asb. Ek sit 'n paar goed bymekaar vir die 1ste beskikbare lang nwk..

Dankie
 
Top