Bethlehem Hond

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hilary

Puppy
Joined
May 9, 2014
Messages
20
Reaction score
0
Location
Bethlehem
Bike
BMW F800GS
Naand Honne,

Ek was vir lank een van die hoof-lurkers hier op die forum (glad nie trots daarop nie) :peepwall:. Droom al lank van stof maak...... :ricky:

Nou uiteindelik my eie scooter gekry en kan hopelik meer aktief deelneem. Sien uit om met die 800gs manne te gesels...

Groetnis,


 

Attachments

  • BMW F800GSA resize.jpg
    BMW F800GSA resize.jpg
    384.5 KB · Views: 87

Latest posts

Top