Nou mense soos die OOMIE by die kerk basaar gese het.......GUN my toggie geleentheid om bietjie formeel......en ja....sentimenteel te raak
eepwall:
eepwall: Net my vrou en kinders weet .....en Ja......en nou Johan :thumleft: weet waardeer ek die laaste 4 maande is. Die trip het my siel bietjie skoon gemaak en gesond gemaak waar dit siek was..... :biggrin: :biggrin:
Nelia (POPPA)
Dankie dat jy altyd verstaan.....dankie dat jy my na 31 jaar nog altyd my vryheid gun....dankie dat daar NOOIT n skewe woord oor my travels is nie en dankie vir daai vriendelike stemmetjie twee maal per dag as ek enie Ou Buffel die wereld in vaar :ricky: :ricky: :ricky: "I STILL LUV U STACKS XXXXXX"
Wayne, Werner en Marlien
Dankie vir die ondersteuning .....altyd :thumleft: Wayne (Rocky the DOG) dankie dat jy altyd so oor pa stress......Dissie nou meer nodigie nie... Pa is cool en wag vir sy klein meisiekind om op OUPA se skoot te sit :thumleft: :thumleft:
Johan
Thanks Tjoma vir allie doppe onner die boom en n mens gaan donners ver moet soek om weer n riding BUDDY soos jy te kry
Aan die GROOT MAN!!
Dankie vir alles wat U ons gun en dat ons dit wat U ons gee so mag geniet. Dankie dat ons weereens na 5500Km veilig sonner issues by die huis kon stop :thumleft: :thumleft:
EN daan laastens dankie aan almal wat die RR gelees het :thumleft: :thumleft: Ek het hierie trip nodig gehad om my siel skoon te maak en ommit neer te skryf het baie gehelp.....en dat mense nog belang gestel het in jou doen en late het dit soveel lekkerder gemaak :thumleft:
Thanks en nou is ek klaar
eepwall:
eepwall:
eepwall: