Harry the Buffalo
Race Dog
Die volgende dag oor breakfast gesels ek en Johan oor waar gaan ons reis ons heen neem virrie dag ??? ??? ??? ??? Ons besluit toe so deur Matjiesfontein en dan mik ons vir Drie Susters want sien ons begin nou stadig uit dae uit hardloop en ons wil nog oppe paar plekke uitkom.. NOU.....die pad tussen Sutherland en Matjiesfontein.......wat se mens van hom ??? ??? ??? ???As jy hou van wat ek hou...ry jy hom net op een manier :thumleft: :thumleft: Moenie vegeet ek is van Phalaborwa af en ommie Laeveld se paste' sweepers en twisties......die 22 en so aan te doen....doen ons sommer gou oppe Sondag more. So ek hou van die tiep van ry en wil glo ek's nie te bad nie :deal: :deal: Maar daai pad tussen Sutherland en Matjiesfontein het ek rustig gevat ....so tussen 80 100........Fliptop oop. :ricky: want ek wou die plek voel....hom ruik...hom experience.......ek wou dit vas le in my memory sodat ek weer daar in my gedagtes kan ry as ek innie toekoms inne boaring meeting sit.