Ek haat dit as die trips begin draai huis se kant toe want dan loop die RR ook end se kant toe
Frannarossi said:Ek haat dit as die trips begin draai huis se kant toe want dan loop die RR ook end se kant toe
Dankie vellies.......Lekker om te skryf as mense dit geniet :thumleft: :thumleft:vellies said:Harry baie dankie vir 'n besonderse lekker RR. Ek geniet hom verskriklik. Ry veilig!
N plesier Tjoma :thumleft:Lem said:dankie vir al die verblyf info, dis altyd lekker om te kan teruggaan op n great RR vir die beplanning van jou eie trips.