Bokkom en Boom Trip 2012

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Nou is my dag daarmee heen ,was darem die moeite werd. Dnk lekker RR  :thumleft:
 
Harry, dit was nou 'n great trip en 'n awesome RR. Ek het heerlik saam julle getoer en jy het my nou so lus gemaak vir 'n lekker trip, my mond water sommer!  :drif: Dankie dat jy met ons gedeel het!
 
Harry, dankie vir die laaste 2 dae. Ek het net gelees en gedroom oor lang paaie en koel voggies onder bome. Die RR was great.

Sterkte met die klein dogter en geniet haar :thumleft: :thumleft:
 
Dankie dat jy met ons gedeel het.  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Maters......Maters onthou ALtyd net een ding....... die einde van een trip is net die BEGIN vannie beplanning virrie volgende een :thumleft: :thumleft:    Nou Phalaborwa hette boom en ekke sit nou onner hom met n ou Kouetjie :patch: :patch: :patch: :patch: DEM ekke is darem nog op verlof :thumleft: :thumleft: ...En ja Mr Coke ekke sal enige dag saam jou die onbekende oppie scooter aanvat :thumleft: :thumleft: neeeet solank daar in boom en n ou koeligheitjie is :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:  Nou mense dit doennie ou HART goed om te sien julle het darem my se RR geniet :thumleft: :thumleft: Waardeer julle tyd .....enne baie GROOT dankie dat julle dit gelees het :thumleft: :thumleft: ....Nou my ou speel groepie het klaar hulle se velof gesort en September maand Tackle ons Namibia ......Suid na Noord oppie grondpaaie :thumleft: :thumleft: :thumleft: Dis darem my geboorte wereld daai enne ek het mos oorlog gemaak innie Noorde :patch: :patch: :patch: Van Ross Pinha noord tot ons die Angola grens slaan dan Oos deurie Caprivi dan so skuins deur Botswana terug Phalaborwa toe.......Nou in enige mens se lewe is daar so n paar gebeurlikhede wat n ou saam sal graf toe vat :patch: :patch: :patch: Noemit maar highlights :ricky: :ricky: :ricky: ....Die eerste was toe Nelia vir my JA gese het......toe daag "Rocky the Dog" twee jaar later op :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: .......enne ja toe kom"Fonkel "    ( Ek en Rocky werk nog aanie kerel om Wild Dogs te join .....hy is mos nou die ruiter vannie OU BUFFEL) nog so twee jaar later..............................enne nou kom die volgende HIGHLIGHT ??? ??? ??? .....Die eerste klein SMIT meisiekind...... so oor drie maande :thumleft: :thumleft: :thumleft: Die GROOT MAN is so goed vir my :3some: :3some: :3some:
 
Dit was een groot plesier om saam met jou en Johan te ry.  Baie dankie vd vertel, humor en kiekies.

Jy kan maar - thanks  :thumleft:
 
Baie dankie vir die puik RR ek het hom sommer baie geniet veral die "na aan die aarde" manier waarop jy hom aangebied het  :thumleft:
 
Harry, gee bietjie stats asb man......hoeveel petrol was gespandeer, wat het verblyf en eetgoed gekos ens. Dit sal bietjie help met my budget beplanning :mwink:
 
Tengai said:

Jong ek issie eintlik n man vannie stats nie ......gebruik mos maar die credit card en begin eers worry as hulle hom refuse............maar ek sal traai ???

Die totale trip was 5509Km.......Die buffel se computer het vir my gese.....want ekke het hom darem elke keer gezero as ek vol maak....so tussen 5.4l/100km en dan daar waar die wind by Springbok erg gwaai het op tot so 7L/100km...................het ook baie afgehang of ekke die Kerel se oor gedraai het of nie :patch: :patch:  Nou behoort jy n average te kan uitwerk.

Vir verblyf bargain so op R200 tot R300 / persoon per aand........meer as dit shaft hulle jou.

Vir kos het ons net koffie gedrink innie oggende want ek issie n man vir breakfast nie......maar so teen 11 uur het ons n brunch geeet..so tussen R50 tot R80 / persoon. Innie aande het ons gewoonlik iets gekoop omte braai met so ietsie by.......so +-  R250 vir ons twee saam.

Die DRANK natuurlik  hang af wat jou voorkeure en konsumpsie is :patch: :patch: :patch: :peepwall:

Die hele trip vir 15 dae het my net so by die R9000 uitgewerk

Hoopit help Tjoma
 
Harry the Buffalo said:
Nou ja :thumleft: Dit was aand en weer more......en ja dit het weer begin sous...... maar ek is gewapen.......3 in  1 en al :thumleft: :thumleft: Johan het natuurlik weer al sy klere aan en daar gaat ons :patch: :patch: .....Die roete ly ommie dam daar na Bethulie se wereld toe want daar issie langste brug in Sa mos :thumleft: Om so innie reen te ry is special.......mens moet dit eers doen om te besef dit het sy eie bekoring.......veral as mens snoesig in jou kokon...suite toegewikkel sit en jy hoor daai 1200 se egalige gebrom hier onder jou........sonner om n beat te mis :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Sjoe, dit bring nou lekker herhinneringe terug, ek het op Bethulie grootgeword!!! Dankie vir die moeite om so lekker report te skryf.
 
Uncle Harry, hier is 1 moerse groot probleem met hierdie RR!!!!!!!!!!!!!!!!!! Julle kom slaap innie Paarl oor terwyl my deur oop staan vir WD's! En ek like van braai en dop, vra maar vir Jupiter,Cocky,Carrots, TrailRider en dies meer.
As ek hoor julle is weer in my geweste sonder om my te laat weet, trust me, ek kom dop daai BLOCK OF FLATS op net daar om waar hy ookal sou staan! :3some: :3some: :biggrin:
 
Stoetbul said:

Stoetie ou Tjom ekke het moerse opgefok.................Ek fokof toe hier innie Limpopo en neem nie ag oppie gasvryheid vannie Wille Honne nie..............Eks nou al n paar maal sleg uitgekak hier oppie forun oor daai fokop....volgende keer sal ek BAIE seker maak ekke sluip nie so deurie manne se wereld nie en het n paar cell nommers saam my :thumleft: :thumleft:
 
Daasie foutie Uncle H. :thumleft:
Hou net die belofte en ek sal sorg dat die koue goedjies onder die boom in die agterplaas staan. :biggrin:
 
Dankie Stoetie en great omte hoor daars n boom........salle sorg dat ons so maak :thumleft: DIE WLLE HONNE IS Nice mense :thumleft:
 
:thumleft: :thumleft:
 
Bielie van 'n RR! Thanks Harry.
 
Weereens komplimente Harry, was lekker om saam te ry :thumleft:

Eers gedink op die pic van die bokom oorhandiging jy groet jou vrou met die hand na 15 dae uit. >:D
 
Top