myni said:Een van die lekker dinge van so 'n RR ... as jy klaar is, voel dit nie net asof jy saam gery het nie, maar ook asof jy nuwe vriende gemaak het.
Dankie vir 'n heerlike rit ... ek dink dit is iets wat net 'n biker sal verstaan.
Ek NOU weer so ene nodig!!!!!!!!!! Dankie virrie lees!TTMAN said:HArry.
Ek weet hierdie RR is al effe oud. Het dit al baie gesien en nie tyd vir lees nie. Vannaand het my siel dit nodig gehad. Die liewe Here het geweet ek moet hom eers vannaand lees. Van begin to0t einde. EK waardeer jou storie en so 'n soort van trip waar die gejaagtheid van my lewe by die werk agetr gelaat word is nou heel bo aan my elle lange Bucket List.
Dankie. Julle is great.
:ricky: :ricky:Carrots said:Bliksem....Dave...dit was nou 'n lekker lees.....maak mens net lus vir ry en ry en ry en ry........
Jou RR was uit die boonste rakke gewees.....dankie vir die moeite en die deel. :thumleft:
:headbang: :hello: :hello2: :wav:
Enter your email address to join: