Bokveld raak skoonveld in Namibie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek en 'n paar vriende het in 2011 daai wereld getoer met 4X4's. Die storie het my skoon laat terug verlang. Eendag as ek groot is gaan ek dit ook aanpak met KATOEM. Thanks dit vas great om te lees. :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
Dankie vir die Nam verslag. Dit is wragtig tyd om my gat in rat te kry en weer n lang ent te gaan ry.  :thumleft:
 
Oom Bokveld...ek sal vreeslik graag een dag jou wil ontmoed en na al jou stories wil luister. Jinne, eek het lanklaas so lekker gelees.

Baie baie dankie vir al die moeite en lekker vertel. Mag oom en Kalula nog baie ver reis!
 
Top