Bosbef4k

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dankie vir deel Pierre,

Jy is so naby my verby dat jy die plante in my tuin platgery het  :laughing4:
 
4 Kays said:
Knucklhead said:
Mooi pierre, ek will hom ook ry.lyk bedonnerd  :thumleft:

Amarok sal dit nie maak nie  :peepwall:  :imaposer:  :imaposer:

As hulle drie bakkies is sal dit fine wees, ten minste een behoort dit te maak. Dan kan hulle net later die ander twee weer gaan uithaal daar  :peepwall:  :laughing4:
 
Thanks for sharing!
 
Iets is egter nie lekker met die bakkie nie.

LA Sport se glo hulle weet wat is fout en sal hom fix  :peepwall:  :biggrin:
 
Top