alwyn_gs
Race Dog
Wesley het al laaaaankal die idée om treinspoor langs na hulle plaas toe te ry naby Carolina… en aan die begin van die jaar het ons die naweek van die 18de Februarie vasgemak. Hy het die roete op Map Source getrek… toe het ons so bietjie op Google Earth gaan kyk of dit moontlik is…En Saterdag oggend 6h30 by die Engen langs die R21 weggespring… :ricky:
Die groep het bestaan uit Wesley (Geel 800), Tiaan ( KTM), GSLaaitie aka Hendrik (Groen GSA) en ek met die Grootoou Rooie…
Koffie voor ons wegspring
Die Schoemans se dam, Delmas
Die leier vir die dag, Wes
GSLaaitie
Tiaan
Bucking Ivy het n “stare-down” met die diens pad na ogies…
Die Groot Rooie at home on the gravel
Oppad Ogies toe het ons bietjie van die diens pad af gewyk, en langs die mielie-& boontjie lande gery… so “half geploegde” land ry darm lekker, so lekker laat ek vergeet om foties te neem. eepwall: atch:
Het so bietjie teer gery van Kendal tot op Ogies, want die teerpad loop langs die treinspoor… : Na Ogies het ons weer die bruin pad opgetel… net weer lekker in die groove gekom, toe spoil een of ander myn weer ons fun… > mag kamma nie op hulle sites gaan nie. Is weer forseer om teer tot by ALZU se Petro poort te ry. :xxbah:
Daar is dit n “garage-pie” en Energade vir middag ete.
Van daar is dit Carolina se kant toe via grond… die scenery was beautiful… die pad was so enkel baan grondpad deur die heuwels… en die pace het net begin optel en optel en optel. . . . eepwall: :ricky:
Het ook my eerste puncture op die GSA gekry… maar is BAIE MAKLIKER OM TE FIX :deal:
Het on weer die treinspoor opgetel… sonder krag net n enkel lyn war deur die berge vleg…
Wesley pushing hard
Tiaan gunning it
GSLaaitie, loop teen oop ketels
Het so teen 15h15 ons bestemming bereik… Wes hulle se plaas
Ons Ysterperde aan die afkoel na n lekker lang, besige dag, maar moerse fun!
Daar is besluit omlat daar so baie hande is, kan die skape gou gespuit word… Tiaan se hy is game!
Die aand het ons lekker gekuier om n hoender & pasta pootjie…
Sondag oggend het Wes se moeder en sus vie ons lekker ontbyt gemaak. Na ontbyt is Wesley ongelukkig reguit huis toe, sy maag het hom bietjie plat getrek en hy het nie lekker gevoel nie. Maar hy het aangehou ons moet aan hou met die roete
Die opsaal Sondag oggend
Oppad huistoe
GSLaaitie getting his groove on
O O hier kom moeilikheid… :eek7:
En toe maak die hemele oop ons oop!
Sien julle die katte en honde? Nie?! WANT HULLE HET KLAAR WEGGESPOEL!!!! :deal:
Een nat GSA
En een natter hoender. . . :imaposer:
En na die reen bui was dinge sports… ot:
GSLaaite keepin it together
Van daar was dit reguit huistoe via die N4. Was 13h15 tuis. Ja, weet dit is nie hoe ons gewoonlik dinge afsluit nie , maar Tiaan het vandag Semester geskryf , en hy wou agter die boeke kom.
Dankie aan Wes en sy familie, sal definitef terug gaan… daar is baie mooi paaie in die Carolina omgewing. En die natuurskoon is beautiful! Sal weer in die Lente gaan draai…en dalk sommer in Swaziland ingaan . . . . :ricky: