SGB
Race Dog
Mooi storie, dankie - dit was lekker om te volg. Geniet die bikes, maak weer so!
My gat was net dag 2 so effens seer - was heeldag in die saal (500+km). Die fiets is nie gemaak vir lang pad nie maar ek was baie tevrede daarmee op die toer en het alles wat voor ons gegooi is goed hanteer sonder enige probleme.pietafrika said:RD, jy moet maar dat Marius jou vertel hoe sy gat gevoel het op die KLR.
Enter your email address to join: