dual
Race Dog
Was 'n maand laas op die motorfiets
So effe van 'n mediese toestand beleef
Maar stadig aan die regkom
Gedink ek sal die fiets mis, was so sleg gewees, ek was nie eens lus om die fiets te start nie
Dit lyk my is aan die oorgaan
Soos almal weet, die Wes-Kaap is droog, ons dam staan darem nog op 55%, maar die reën moet kom
Darem al 77mm vir Junie gehad, nie sleg nie, maar nie genoeg nie
Lekker rustig uitgery, geen inspanning en dit werklik geniet
Sommer geweet hoekom 'n mens dit doen, al is dit net in jou agterplaas
Gelukkig is ons agterplaas naby en boonop mooi ook