Jors Troelie
Race Dog
Ek is halfpad deur die boek, uitstekend. 'n Groep KTM ryers feature onder andere as 'n bende "baddies" wat gemeenskappe roof en plunder. Ek probeer so vinnig lees as moontlik om te sien of daar dalk 'n groep BMW ryers gaan opduik wat hulle gaan gas gee. Goeie boek, koop dit gerus.